Kleinkoekies

Collection by Elmari

10 
Pins
Vrouekeur | GEMMERKOEKIES – met barsies en al!

Gemmerkoekies – met barsies en al!

Het jy al begin om koekies te bak vir die vakansie? Bak dié lekker gemmerkoekies!

Old Fashioned custard cookies

Old Fashioned Custard Cookies - Bits Of Carey

Custard cookies (Vla koekies) are my absolute favourite biscuits of all time. As a child, we would find them at the local Tuisbedryf or at the till points at 7 eleven. Nowadays, it is only when we visit food markets in small towns that I find these buttery, short, melt-in-your-mouth bites of nostalgia. I need […]

Ma se soetkoekies Altyd ‘n Wenner…. Die beste soetkoekies ooit….. Wat het jy nodig: 6 kop koekmeel 1 tl koeksoda 2 tl fyn gemmer 1 tl fyn pypkaneel ½ tl neutmuskaat 1 tl fyn naeltjies 1 tl kr…

Soetkoekies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ma se soetkoekies Altyd ‘n Wenner…. Die beste soetkoekies ooit….. Wat het jy nodig: 6 kop koekmeel 1 tl koeksoda 2 tl fyn gemmer 1 tl fyn pypkaneel ½ tl neutmuskaat 1 tl fyn naeltjies 1 tl kr…

As daar nou een ding is wat die Bezuidenhout dogters goed kan doen, dan is dit letterlik bolletjies rol en koekies bak! My jonger suster, Maryke Botha is die familie se baas koekie bakster en maak ons almal trots met haar gebak. Sy het my geleer om my vrees

Smelt-in-die-mond Vlakoekies

As daar nou een ding is wat die Bezuidenhout dogters goed kan doen, dan is dit letterlik bolletjies rol en koekies bak! My jonger suster, Maryke Botha is die familie se baas koekie bakster en maak ons almal trots met haar gebak. Sy het my geleer om my vrees

Dit klink of dit nie kan werk nie, maar hierdie is by verre die lekkerste en maklikste grondboontjiekoekies nog. En dit het nie eens meel in nie!

Grondboontjiekoekies sonder meel

Dit klink of dit nie kan werk nie, maar hierdie is by verre die lekkerste en maklikste grondboontjiekoekies nog. En dit het nie eens meel in nie!

Outydse Speserye Koekies - Food Lovers Recipes

Outydse Speserye Koekies - Food Lovers Recipes

RESEP BESTANDELE. 4 lb Meel 2 kg 3 lb Geel Suiker 1.5 kg 1 Eetlepel Kaneel 1 Eetlepel Gemmer 1 Eetlepel Fyn Naeltjies 1 Klein pakkie Koeksoda 14 gram 1 lb Botter/Margarine 500 gram 1/2 lb Varkvet alt 1x Koppie Kookolie 1/2 pint Soetwyn 300ml 4 tot 5 Eiers 1) Meng die eerste 6 […]