This domain is for sale
A short history of the Great Trek -
Slag van Bloedrivier (naby Vryheid)
Die Trekkers wat oorgebly het na die moorde van 17 Februarie, het hulle voorgeneem om Dingaan te straf vir sy onmenslike dade. Die eerste strafekspedisie by Italeni het wel misluk, maar die Voortrekkers was beslis om nie te rus voordat Dingaan se mag gebreek is nie. Dit het gelei die Slag van Bloedrivier op 16 Desember.
Early homes of the Voortrekkers
Sarel Cilliers was ‘n baie bekende Voortrekker wat oorspronklik in die Paarl gewoon het. Hy is gebore op die plaas Schoongezicht in Dal Josaphat op 7.9.1801. in 1836 het Cilliers met vrou en 6 kinders by die Potgieter-trek laat aansluit. Hy was daarvan oortuig dat dit God se wil is dat hy moes trek. Cilliers word ook deur sommige as die ‘vader van die Gelofte’ beskou wat die Voortrekkers afgelê het voor die Slag van Bloedrivier wat op 16.12.1838 plaasgevind het.
Die Boervolk: Dingaansdag /Geloftedag. Die herdenking van die groot oorwinning oor die vyand en die wonderwerk deur die Hand van Vader YaHWeH, by Bloedrivier.
Blood River Heritage Site at the Ncome River in KwaZulu-Natal, South Africa
Blood River Heritage Site at the Ncome River in KwaZulu-Natal, South Africa. Description of the battle at the Blood River between Voortrekkers and Zulus in 1838. With illustrations.
PIETER LAFRAS (PIET) UYS was die eintlike leier van die trek van Jacobus Uys, sy bejaarde pa van diep in die sestig. Die geselskap het uit sowat honderd mense bestaan wat van Uitenhage af getrek het. Hulle was een van die laaste georganiseerde groepe wat die Kaapkolonie met die Groot Trek verlaat het.
Talle mismoedige Boere trek van 1836 af noordwaarts onder die Britse gesag uit (die "Groot Trek") en stig hul eie republieke in die noorde: die Oranje-Vrijstaat en Zuid-Afrikaansche Republiek of Transvaal.
Petrus Lafras (Piet Italeni) Uys die bekende Voortrekker leier
Ossewa met osse. My voorouers, die Voortrekkers het so die binneland ingetrek. (foto Gielie de Villiers)