Afrikaans ♡
Voete soos die van 'n ribbok
Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop. Habakuk 3:19 lockscreen / wallpaper vir jou foon
Gee my die regte klippe Here, om die Goliat in my lewe te oorwin. #gebed #Jesusmantras
Jy is Myne
Ek is
U Woord is 'n lamp vir my voet - psalm 119:105
U Woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad Psalm 119:105
Die Afrikaner se geloof | Christenskap | Godsdiens in Afrikaans
My vraag aan jou is: "Waar is jy op hiérdie pad? Is jy nog in Jerusalem, besig met die dinge van die lewe, of het jy al jou Damaskus-oomblik belééf? Indien jy 'n wedergebore Christen is, weet jy wat presies met jou gebeur het? Is dit aan jou verduidelik? Net soos God-drie-enig, bestaan jy as mens ook uit drie dele, naamlik liggaam, siel en gees. Met jou bekering het jou gees tot bekering gekom. Jou gees het oombliklik verander. Jou siel, egter moet nou 'n vernuwingsproses ondergaan.
God doen die onmoontlike
Geloof
Teks - Jer 31:25 "Ek gee nuwe krag aan dié wat moeg is. Ek maak die moedeloses weer vol moed" #Godgegewe **By__[↳₥¢↰]#Emsie** #WeldadeGod's
Hierdie is die eerste Bybel vers wat my moeder my geleer het. Sal my altyd aan haar laat dink.
God ken jou
n GEBED
Afrikaans