beskuit

Collection by Elecia De

8 
Pins
In en om die huis: Jogurt en Kondensmelk Beskuit South African Dishes, South African Recipes, Kos, Scones, Rusk Recipe, Ma Baker, Healthy Breakfast Snacks, Recipes With Marshmallows, Bread And Pastries

Jogurt en Kondensmelk Beskuit

Jogurt en Kondensmelk Beskuit (VROUEKEUR) ongeveer 80 stukkies 1,5 kg (9 k) koekmeel 60 ml (4 e) bakpoeier... 5 ml (1 t) sout 187 ml (¾ k) suiker 500 ml (2 k) natuurlike jogurt 397 g (1 blik) kondensmelk 125 ml (½ k) water 250 g (½ blok) botter 4 eiers Stel oond op 180 °C. 1. Sif meel, bakpoeier en sout. Roer suiker by. 2. Roer jogurt, kondensmelk en water tot goed gemeng. 3. Smelt botter oor lae hitte en laat eenkant om effens af te koel. 4. Klits eiers en roer by kondensmelkmengsel. Roer…

 Bestanddele 1 kg bruismeel 5 koppies semel / All-bran 400 ml suiker 2 tl bakpoeier – mooi gelyk teen rand 1 tl sout margarien Stork Bake 3 jum. South African Dishes, South African Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Bread Recipes, Sweet Recipes, Rusk Recipe, Recipe Box, Kos

Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit

Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit Kannie ophou eet nie! Bestanddele 1 kg bruismeel 5 koppies semel / All-bran 400 ml suiker 2 tl bakpo...