suid afrikaanse resepte

Collection by Elbe Van Der Merwe

11 
Pins
 • 
6 
Followers
The Most Amazing Chocolate Cake is here I call this my Matilda Cake because I swear its just as good as the cake that Bruce Bogtrotter ate in Matilda Moist chocolaty perf. Brownie Desserts, Oreo Dessert, Mini Desserts, Just Desserts, Delicious Desserts, Amazing Dessert Recipes, Amazing Deserts, Fast Dessert Recipes, Appetizer Dessert

The Most Amazing Chocolate Cake

·
1019 reviews
·
45 minutes
·

The Most Amazing Chocolate Cake is here. I call this my Matilda Cake because I swear it's just as good as the cake that Bruce Bogtrotter ate in Matilda. Moist, chocolatey perfection. This is the chocolate cake you've been dreaming of.

Avventura Journeys in Italian Cuisine Valle d’Aosta South African Dishes, South African Recipes, Kos, Easy Desserts, Delicious Desserts, Yummy Food, Baking Desserts, Shortbread, Mochi

Dadel-en-gemmerpoeding met toffiesous

Klam, ryk en dekadent... Sit warm voor met vla of roomys.

SA se njammieste sjokoladekoek - World Cuisine Audition Chocolate Peanut Butter, Chocolate Desserts, Cake Cookies, Cupcake Cakes, Cupcakes, Kos, Ma Baker, Sweet Pie, Bread Cake

SA se njammieste sjokoladekoek

Die besonderse kombinasie van sjokolade en grondboontjiebotter maak van Alida Ryder van Pretoria se sjokoladekoek ’n wenner

Hierdie resep kom van Marinda Steyn van Durban. Haar familie geniet dit baie. Cake Roll Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Passion Fruit Cake, Ma Baker, Wedding Cake Flavors, Big Cakes, Let Them Eat Cake

[Resep] Grenadellakoek | Maroela Media

Hierdie resep kom van Marinda Steyn van Durban. Haar familie geniet dit baie.

uit Herman Lensing se kookboek, Nog ‘n VOORSKOOT. 1 x 10 g-sakkie. uit Herman Lensing se kookboek, Nog ‘n VOORSKOOT. 1 x 10 g-sakkie. Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Sweet Pie, Sweet Tarts, Kos, African Dessert, Sweet And Salty

Sjokolade-Cremoratert

Gee jou verbeelding vrye teuels en sit haar met baie styl voor.

MALVAPOEDING-DOUGHNUTS Jy kan doughnut-pannetjies deesdae oral in winkels kry. Ek bak malvapoeding graag in die pannetjies. Sit voor s. Doughnuts, Desserts, Food, Tailgate Desserts, Deserts, Meals, Dessert, Yemek, Eten

MALVAPOEDING-DOUGHNUTS

MALVAPOEDING-DOUGHNUTS Jy kan doughnut-pannetjies deesdae oral in winkels kry. Ek bak malvapoeding graag in die pannetjies. Sit voor saam met roomys of winkel-vla. genoeg vir 12... • 15ml botter • 100g (125ml) suiker • 1 eier, geklits • 180g (320ml) koekmeel, gesif • 5ml fyn appelkooskonfyt • 15ml bruin asyn Sous • 125ml ingedampte melk • 125ml warm water • 200g (250ml) suiker • 15ml botter • 2,5ml vanieljegeursel Verhit oond tot 180 ◦C. Spuit doughnut-pannetjie met kleefwerende kosproei…

Salty caramelpufs: an African-French lunch South African Dishes, South African Recipes, Ma Baker, Sweet Bakery, Small Cake, High Tea, Sweets, Snacks, Baking

POFFERTJIES

ROOMPOFFERTJIES: 1 Kop Kookwater; 115 g Botter; 1 Kop Koekmeel; 4 Groot Eiers; Metode: Gooi kookwater in kastrol roer botter by, roer dan meel by, roer vinnig tot bal vorm, klop vinnig vir 1 minuut, laat afkoel vir 5 min, Voeg eiers 1 vir 1 by en bly roer; tot sagtebal vorm. Skep teelepels vol op gesmeerde bakplaat. Bak 10-20 min by 220 grade C en dan 25 min by 180 grade C. Steek gat in met breipen of toothpick en laat koud word VULSEL: 500 ml room, 25 ml castor sugar, 2 ryp piesangs,(maak…