Beskuit

Collection by Elanza Swart

7 
Pins
 • 
34 
Followers
Elanza Swart
 Bestanddele 1 kg bruismeel 5 koppies semel / All-bran 400 ml suiker 2 tl bakpoeier – mooi gelyk teen rand 1 tl sout margarien Stork Bake 3 jum. Kos, Rusk Recipe, Recipe Box, All Bran, Baking Muffins, Baking Biscuits, Personal Recipe, South African Recipes, Bread And Pastries

Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit

Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit Kannie ophou eet nie! Bestanddele 1 kg bruismeel 5 koppies semel / All-bran 400 ml suiker 2 tl bakpo...

VETVRYE ALL-BRAN BESKUIT 250 g All-bran + 100 g klapper 1 kg bruismeel 400 g suiker 2 t bakpoeier 1 t sout 1 k sonneblomsade/pekanneute 500 ml appelsap t asyn t koeksoda k afgeroomde melk 3 eiers M… Rusk Recipe, Low Carb Recipes, Cooking Recipes, All Bran, South African Recipes, Sweet Tarts, Different Recipes, Family Meals, Appetizer Recipes

VETVRYE ALL-BRAN BESKUIT – Boerekos – Kook met Nostalgie

VETVRYE ALL-BRAN BESKUIT 250 g All-bran + 100 g klapper 1 kg bruismeel 400 g suiker 2 t bakpoeier 1 t sout 1 k sonneblomsade/pekanneute 500 ml appelsap t asyn t koeksoda k afgeroomde melk 3 eiers Meng t asyn, t koeksoda en K afgeroomde melk (eie karringmelk!). Laat staan ‘n rukkie. Klits 3 eiers saam met 500 ml appelsap. Voeg dro bestanddele by en meng alles saam. Gooi in een groot of twee kleiner gesmeerde pan(ne). Bak + 1 uur by 160?C. Sit foelie bo-oor. Sny met elektriese mes.

Dié lae-GI-beskuit word gemaak soos biscotti en is ideaal vir diabete. Onthou net, dis nie so bros soos gewone beskuit nie en moet goed in jou koffie of tee geweek word. Healthy Baking, Healthy Treats, Healthy Food, Sugar Free Recipes, Baking Recipes, Diabetic Recipes, Low Carb Recipes, Diabetic Foods, Diet Recipes

Diabeetbeskuit

Dié lae-GI-beskuit word gemaak soos biscotti en is ideaal vir diabete. Onthou net, dis nie so bros soos gewone beskuit nie en moet goed in jou koffie of tee geweek word.

Pinterest