Antonieme
Antonieme Colourful high quality posters making learning more fun! Also great for enhancing the learning environment. Available in Afrikaans only
Afrikaans
04. Laminated Poster - Language/Taal
Afrikaans
Biblical Counselling Training
'n Hele skare Engele is aangestel om oor jou wag te hou... Dag en Nag, oral waar jy gaan.
#Afrikaners #Childhood Memories
Psalm 3:5-6 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staat maak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Vader ons erken vandag dat ons U nie vertrou het soos ons moet nie. Wanneer ons gedagtes oorgee aan bekommernis en vrees, het ons vergeet dat U soewerein en goed is en dat U die wêreld in U hande hou. Skepper God vergewe ons dat ons, ons hande te styf toehou oor wat nooit bedoel was om in ons beheer te wees nie. Ons lê dit neer aan U voete…
Begin elke dag met n dankbare hart.