Afrikaans Gebede
987 Pins
· 221 Followers

    Scripture Verses, Scriptures, Bible, Afrikaans, Daily Inspiration, Vs Pink, Lyric Quotes, Poems, Prayer

    Die krake in jou siel is geen kompetisie vir die krag van die Heilige Gees wat alles genees nie... #Afrikaans (vgl Rom 15:13) #iBelieve #Heartaches&Hardships @wandeldeurgeloof #mooiwoorde

    Die krake in jou siel is geen kompetisie vir die krag van die Heilige Gees wat alles genees nie.

    Ouer se gebed

    Ouer se gebed

    Jy kan verseker weet; wanneer jy dink die Here het jou verlaat vertel die vyand jou 'n leuen met die hoop dat jy hom gaan glo. Verwerp daardie gedagtes en die emosies wat dit veroorsaak. Die Here jou God, sal jou NOOIT verlaat nie. Hy is dag en nag saam met jou. !!

    Onthou om vanaand dankie te sê, vir al die klein goedjies in jou lewe. Dit is genade onbeskryflik groot wat jou elke dag deur sien. Daar is mense wat bid vir die goed wat jy het en daar is mense wat gelukkig is met baie minder as wat jy het.

    Ons word nie verskillende gawes gegee om in kompetisie te staan met mekaar nie. Ons word verskillende gawes gegun om elkeen 'n spesifieke taak in die koninkryk te verrig tot eer en verheerliking van Sy naam. Dit gaan nooit oor ons en ons vermoëns of tekortkominge nie.

    Pinterest
    Search