Valerie Slabbert het ‘n paar versoeke gekry vir haar Lancewood Cake-off-inskrywing in Afrikaans, so hier is dit nou. Onderaan die resep is die instruksies om dit individueel in kolwyntjiepapiertjies te bak. “Ek het die afgelope twee weke ongeveer 400 van die kleintjies gebak en ek kry nog net so ‘n groot ‘kick’ daaruit om elke keer my ‘blow torch’ te gebruik!” KORS 300 g beskuitjies (Digestive- of Tennisbeskuitjies) 150 g botter VULSEL 1 kg (4 x 250 g-houers) volvet-roomkaas 200 g strooisuik...