Brosbrood, Dit is vir my van die lekkerste koekies op aarde.

SARIE - Brosbrood Dit is vir my van die lekkerste koekies op aarde♡

Pan-Hertzoggies. Dié kortpadweergawe van die ikoniese boerekoskoekie sal jou baie tyd en moeite spaar.

Hertzoggies in a pan

36 blokkies 250 g (½ blok) botter 500 g (2 x 250 g-pakkies) dadels, fyn gekap 1 eier 125 ml (½ k) strooisuiker knypie sout 200 g (1 pakkie) Mariebeskuitjies 500 ml (2 k) fyn klapper 1. Smelt botter oor lae hitte en voeg dadels by. Prut stadig vir 3 min. oor lae hitte terwyl geroer word. 2. Klits eier, suiker en sout en voeg by bottermengsel. Roer tot goed gemeng en laat nog 2 min. op warm stoofplaat. Verwyder van hitte. 3. Breek beskuitjies met hande in fyn stukkies en voeg by dadelmengsel…

DADELBLOKKIES ~ Altyd 'n wenner! 36 blokkies 250 g (½ blok) botter 500 g x 250 g-pakkies) dadels, fyn gekap . 1 eier 125 ml.

Tuis Crunchies resep

Crunchies

Almal is dol oor dié bekende en effens outydse koekies wat in ’n japtrap gemaak kan.

lewer sowat 12 dosyn BESTANDDELE: · 185 g (200 ml) botter/margarien · 250 ml (1 k) gouestroop · 1 250 ml (5 k) ongesifte koekmeel · 20 ml (4 t) koeksoda · 20 ml (4 t) kremetart · 60 ml (4 e) fyn gemmer · 5 ml (1 t) sout · 3 groot eiers · 625 ml (2½ k) bruinsuiker Stel oond op 180 °C 1. Smelt margarien en stroop in kastrol oor matige hitte en laat afkoel. 2. Sif meel, koeksoda, kremetart, gemmer en sout saam. 3. Voeg eiers by stroopmengsel en roer tot alles gemeng is. 4. Gooi …

Het jy al begin om koekies te bak vir die vakansie?

As daar nou een ding is wat die Bezuidenhout dogters goed kan doen, dan is dit letterlik bolletjies rol en koekies bak! My jonger suster, Maryke Botha is die familie se baas koekie bakster en maak ons almal trots met haar gebak. Sy het my geleer om my vrees

As daar nou een ding is wat die Bezuidenhout dogters goed kan doen, dan is dit letterlik bolletjies rol en koekies bak! My jonger suster, .

Hertzoggies in ’n pan

Hertzoggies in ’n pan

Hertzoggies in a pan

Sag en klam, jy gaan ver soek vir beter bruintjies! Deur Vickie de Beer

New York loft of artist and sculptor Michele Oka Doner.

Dadelblokkies soos jou ouma dit gemaak het!

Dadelblokkies soos jou ouma dit gemaak het!

Hierdie Hertzoggie-resep het die eerste prys behaal op die Pretoria-skou.

Hertzoggies (Jam and Coconut Tarts) Shortcrust pastry, apricot jam and coconut…

Pinterest
Search