WOW

34 Pins
 11y
Collection by
Op 22  Oktober 1685  is die Edik van Nantes, wat in  1598 uitgevaardig is, herroep.  Die Edik het aan die Hugenote, met hulle gereformeerde geloofsoortuigings, ‘n bestaansreg in Frankryk gewaarborg. Deur die herroeping is die gereformeerde geloof in Frankryk verbied en die Hugenote vervolg, en selfs vermoor.  Duisende Hugenote het uit Frankryk gevlug.  Die meeste het in Nederland ‘n nuwe tuiste gevind. Sommige Hugenote vlug na Suid-Afrika hoofsaaklik in 1688 en 1689. Country, South Africa, Cape Town, Africa, South African, Cape, Nederlands, East India Company, Afrikaans
Op 22 Oktober 1685 is die Edik van Nantes, wat in 1598 uitgevaardig is, herroep. Die Edik het aan die Hugenote, met hulle gereformeerde geloofsoortuigings, ‘n bestaansreg in Frankryk gewaarborg. Deur die herroeping is die gereformeerde geloof in Frankryk verbied en die Hugenote vervolg, en selfs vermoor. Duisende Hugenote het uit Frankryk gevlug. Die meeste het in Nederland ‘n nuwe tuiste gevind. Sommige Hugenote vlug na Suid-Afrika hoofsaaklik in 1688 en 1689.
Konsentrasiekamp-ellende... ’n jong Afrikaner-ma en haar erg uitgeteerde kind Southland, Military History, Southern Africa, African
Die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein
Konsentrasiekamp-ellende... ’n jong Afrikaner-ma en haar erg uitgeteerde kind
Grietjie is die naam van die kanon wat by die Slag van Bloedrivier gebruik is. In Nederlandse spreekwoorde word die naam “Griet” gebruik om ‘n kwaai vrou te beskryf, byvoorbeeld: “Twee Grieten en eene Anne, kunnen den drommel uit de hel bannen” en “Daar twee Grieten in huis zijn, behoeft men geen bassenden (blaffende) hond.”  Dit is dus meer aanneemlik en te verstane waarom die Voortrekkers se rumoerige stuk swaargeskut die naam “Griet” gekry het ‘n raserige, kwaai vrou! Ancestry, Groot, The Old Days, Remember, Old Things
Grietjie is die naam van die kanon wat by die Slag van Bloedrivier gebruik is. In Nederlandse spreekwoorde word die naam “Griet” gebruik om ‘n kwaai vrou te beskryf, byvoorbeeld: “Twee Grieten en eene Anne, kunnen den drommel uit de hel bannen” en “Daar twee Grieten in huis zijn, behoeft men geen bassenden (blaffende) hond.” Dit is dus meer aanneemlik en te verstane waarom die Voortrekkers se rumoerige stuk swaargeskut die naam “Griet” gekry het ‘n raserige, kwaai vrou!
Afrikaans Keep Calm, Ideas, Afrikaans Quotes, Afrikaanse Quotes, South African Quote
Afrikaans
Volkspele is in SA begin deur Dr SH Pellisier nadat hy Swede besoek het in 1912. Daar, na 'n dag se harde werk het die jong mense in hul verskillende lande se nasionale klere hul volksdanse en sang geoefen. Terug in SA het Pellisier vier Sweedse danse vir die Afrikaanse skool in Boshof geleer en dit tydens 'n sondagskool piekniek in 1914 vir die eerste keer opgevoer.  Dit was die begin van SA se Volkspele. South, Durban, Culture
Volkspele is in SA begin deur Dr SH Pellisier nadat hy Swede besoek het in 1912. Daar, na 'n dag se harde werk het die jong mense in hul verskillende lande se nasionale klere hul volksdanse en sang geoefen. Terug in SA het Pellisier vier Sweedse danse vir die Afrikaanse skool in Boshof geleer en dit tydens 'n sondagskool piekniek in 1914 vir die eerste keer opgevoer. Dit was die begin van SA se Volkspele.
Die Trekkers – onbewus daarvan dat hulle van die oewers van die Tugela bespied word – het met hulle dagtake voortgegaan. Eenuur die oggend van 17 Februarie het 10 000 Zoeloes op die Voortrekkers toegesak. Dit was donkermaan en die Trekkers het eers besef wat aangaan toe die Zoeloes tussen hulle was. Die voorste Trekkers is almal uitgemoor. War, History, Austro Hungarian, Historical Photos, Hungary, German Uniforms, Ww1 Art, Saatchi Art
Die Trekkers – onbewus daarvan dat hulle van die oewers van die Tugela bespied word – het met hulle dagtake voortgegaan. Eenuur die oggend van 17 Februarie het 10 000 Zoeloes op die Voortrekkers toegesak. Dit was donkermaan en die Trekkers het eers besef wat aangaan toe die Zoeloes tussen hulle was. Die voorste Trekkers is almal uitgemoor.
Die Trekkers wat oorgebly het na die moorde van 17 Februarie, het hulle voorgeneem om Dingaan te straf vir sy onmenslike dade. Die eerste strafekspedisie by Italeni het wel misluk, maar die Voortrekkers was beslis om nie te rus voordat Dingaan se mag gebreek is nie. Dit het gelei die Slag van Bloedrivier op 16 Desember. Art, Colonial, Illustrators, Antique Pictures, Cavalry, Pioneer Crafts
Die Trekkers wat oorgebly het na die moorde van 17 Februarie, het hulle voorgeneem om Dingaan te straf vir sy onmenslike dade. Die eerste strafekspedisie by Italeni het wel misluk, maar die Voortrekkers was beslis om nie te rus voordat Dingaan se mag gebreek is nie. Dit het gelei die Slag van Bloedrivier op 16 Desember.
Die Unie van Suid-Afrika (Engels: Union of South Africa, Nederlands: Unie van Zuid-Afrika) is gevorm op 31 Mei 1910 toe die ou Kaapkolonie en Natal saamgesmelt het met die oorwonne Suid-Afrikaanse Republiek en Oranje-Vrystaat (hernoem na die Oranjerivierkolonie) ná die Boere-oorlog. Die verskeie dele was daarna onderskeidelik bekend as die Kaapprovinsie, Natalprovinsie, Transvaal en die Oranje-Vrystaat. Van, Union Of South Africa, South American, Flag
Die Unie van Suid-Afrika (Engels: Union of South Africa, Nederlands: Unie van Zuid-Afrika) is gevorm op 31 Mei 1910 toe die ou Kaapkolonie en Natal saamgesmelt het met die oorwonne Suid-Afrikaanse Republiek en Oranje-Vrystaat (hernoem na die Oranjerivierkolonie) ná die Boere-oorlog. Die verskeie dele was daarna onderskeidelik bekend as die Kaapprovinsie, Natalprovinsie, Transvaal en die Oranje-Vrystaat.
Please Share This Page: Paul Stamets is one of the world’s foremost experts on fungi and his astonishing work is so groundbreaking that he has even been called “a man who could actually save the world”. In addition to discovering diverse applications for fungi including the cleanup of radioactive contamination, he is also involved in [...] Gardening, Nutrition, Fitness, Natural Cancer Cures, Cancer Fighting Foods, Natural Cancer Treatments, Cancer Treatment, Breast Cancer, Fighting Cancer
VIDEO: Amazing Cure Of Terminal Breast Cancer With Turkey Tail Fungus - Herbs Info
Please Share This Page: Paul Stamets is one of the world’s foremost experts on fungi and his astonishing work is so groundbreaking that he has even been called “a man who could actually save the world”. In addition to discovering diverse applications for fungi including the cleanup of radioactive contamination, he is also involved in [...]
65 Songs You Will Never Be Able To Listen To The Same Way Again Songs, Videos, Music Videos, Films, Dance Music, Youtube, Britney Spears Albums, Britney Spears Toxic, Music Songs
65 Songs You Will Never Be Able To Listen To The Same Way Again
65 Songs You Will Never Be Able To Listen To The Same Way Again
You make my heart glow Friends, Glow, Valentine's Day, Diy, Valentino, Be My Valentine, Valentine Messages, Valentine's Day Quotes, My Funny Valentine
Valentine's in Bloom - Bloom Designs
You make my heart glow
This restores my hope in humanity… Humour, Selfie, People, Random Acts Of Kindness, Just Love, Good People, Heartwarming, Helping Others, Give It To Me
The Internet's Most Asked Questions
This restores my hope in humanity…
Dave Ramsey plan in a nutshell. Saving Money, Debt Free, Organisation, Budgeting Finances, Budget Saving, Budgeting, Financial Tips, Financial Goals, How To Plan
BlueHost.com
Dave Ramsey plan in a nutshell.
book
Gingerboy
book
If you ever owned a pair of jeans that looked like this, you might be a product of the 80's. 1980s, Clothes, Jeans, Denim, Clothing, 80s Fashion, Outfits, Pantalones, 80s Jeans
80s Super HIGH WAIST Jeans ZENA Harem Jeans W/ Distressed Stone Wash & Pleated Drop Waist M / Medium - Etsy
If you ever owned a pair of jeans that looked like this, you might be a product of the 80's.