Tussen die lepel en die mond val die pap op die grond. Betekenis: Jou planne word dikwels verydel wanneer jy byna jou doel bereik het.

My ma se Afrikaanse spreukwoorde is altyd die beste, ons lag soms lekker daarvoor veral omdat dit so min gebruik word deesdae, as dit nie vir my ma was nie sou ek nie die helfte daarvan geweet het nie.

Gemaak deur Gloeilampie vir Jesus ⬆ Volg ons op Facebook 😊

Gemaak deur Gloeilampie vir Jesus ⬆ Volg ons op Facebook 😊

Follow vir nog afrikaanse woorde, liedjies, se goed en bybelversies =)

Follow vir nog afrikaanse woorde, liedjies, se goed en bybelversies =)

Pinterest
Search