kleinkoekies

7 Pins
·4mo
OUTYDSE GEMMERKOEKIES
Hi almal, hier is die gemmerkoekie resep waarmee ouma so fluks gehelp het vir almal wat hom wil he! Gemmerkoekies: 6k Meelblom, 250g Margarien, 2k Suiker, 2e Gemmer, 2 Eiers, 1k Goue Stroop, 3t Koeksoda (aangemaak met 2e Melk), 1/4t Sout. METODE: Klits margarien en suiker goed, dan eiers. Gooi stroop en gemmer by …
Koffiesoentjies
ongeveer 24 koekies Bestanddele KOEKIES 250 g (½ blok) sagte botter 187 ml (¾ k) versiersuiker, gesif 10 ml (2 t) koffiepoeier 15 ml (1 e) kookwater 500 ml (2 k) koekmeel, gesif VULSEL 50 g (½ plak) donkersjokolade, gesmelt Metode Stel oond op 180 °C. Room botter en versiersuiker tot liggeel. Roer koffiepoeier en kookwater saam en giet by bottermengsel. Klits goed. Roer koekmeel by bottermengsel. Dit sal sagte deeg wees. Voer bakplaat met bakpapier uit. Skep deeg in spuitsak met meduim- groot...
Resep: Konfytblokkies | Maroela Media
Konfytblokkies. Foto: Kos is oppie tafel se Facebookblad. Bestanddele: 125 g sagte botter 3/4 koppie suiker 2 eiers 3 koppies meel 4 teelepels bakpoeier 1/3 teelepel sout 2 teelepels vanieljegeursel 1 blik appelkooskonfyt Metode: Verhit jou oond tot 180 ºC. Meng botter en suiker saam. Voeg eiers en vanieljegeursel by. Meng die meel en bakpoeier en sout in 'n aparte bak. Voeg die eiermengsel om die beurt by die meelmengsel en meng goed saam. Bêre 1/3 van die deeg in die yskas om af te koel...
Grondboontjiekoekies sonder meel
Dit klink of dit nie kan werk nie, maar hierdie is by verre die lekkerste en maklikste grondboontjiekoekies nog. En dit het nie eens meel in nie!