Vetkoek

Collection by Elsabe Human

7 
Pins
 • 
17 
Followers
Elsabe Human
KITS-VETKOEK  Meng 2 kop Bruismeel en 1 t sout met 300 ml louwarm melk tot sagte deeg wat van lepel val. Verhit plat pan met vlak olie tot medium warm. Skep lepels vol in olie en bak op medium hitte tot goudbruin alkant en gaar. Dreineer olie op kombuispapier.  **Bedien dadelik warm met stroop.♫  Indien jy nie bruismeel het nie – 2 kop meel en 15ml bakpoeier gemeng.

Mielie Vetkoek Recipe - South African Magazine - SA PROMO

Traditional vetkoek is made from yeast bread dough, but this quick and easy vetkoek recipe, you use Self Raising Flour and Baking Powder as the raising agent.

Darélle Saayman het hierdie resep by haar ouma gekry. Berei dit op die kole of in die kombuis.

Plaatkoekies by die braai