pasteie

Collection by Edwena prinsloo

10 
Pins
Die lekkerste hoenderpasteie Chicken pies Shit South Africans Say South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Kos, Meat Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Pastry Recipes, Curry Recipes

Die lekkerste hoenderpasteie

Om inviduele hoenderpasteie te maak is ’n plesier vir die mense wat dit eet. (Ek gebruik die groot muffinpanne en dié hoeveelheid is genoeg vir 10 pasteie.) Jy kan ook een groot pastei maak, maar sit dan die deeg net boop en nie onderin die pan nie.

Slap oorgooi deeg ~ vir pasteie, die is die lekkerste pastei kors ! Pastry Recipes, Meat Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Coffee Recipes, Recipies, Desserts, South African Dishes, South African Recipes

Slap oorgooi deeg – Boerekos – Kook met Nostalgie

OORGOOI SLAP DEGIE VIR PASTEIE: JY HET NODIG: 2 koppies koekmeel 1 el bakpoeier 1 koppie melk 1 koppie kookolie 3 eiers knypie sout 1 ui, in ringe gesny METODE: Klits die melk, kookolie en eiers sa…

souttertjies Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al ‘n ou gunsteling in die Weg-kantoor!Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al ‘n ou gunsteling in die Weg-kantoor! Savory Snacks, Snack Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Appetizer Recipes, Beef Recipes, Yummy Recipes, A Food, Good Food

Flatervrye souttertjies

Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al 'n ou gunsteling in die Weg-kantoor!

Hoenderpastei, Ek hou van myne met ’n lekker sous – dis veral perfek as jy dit saam met rys voorsit South African Dishes, South African Recipes, Tart Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Oven Recipes, Kos, Love Food, Food To Make

Hoenderpastei

Ek hou van myne met ’n lekker sous – dis veral perfek as jy dit saam met rys voorsit

Herderspastei met patat-bolaag genoeg vir 4 6 patats, geskil en in skywe gesny 60 g ml) botter . sout en swartpeper 30 m. Mince Recipes, Banting Recipes, Cooking Recipes, Mince Meals, Kos, Mince Dishes, Good Food, Yummy Food, South African Recipes

O gits! Ons vind nie die blad waarna jy soek nie.

Herderspastei met patat-bolaag

My ma se hoenderpastei South African Dishes, South African Recipes, Other Recipes, New Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Soap Recipes, What's Cooking, Cooking Ideas

WordPress.com

Ons het almal al gehoor van Meraai se hoenderpaai. Tannie SJA van Kook en Geniet het 'n heerlike hoenderpastei, en deesdae kraai Nigella, Gordon en wie weet nog se paais koning op ons werf. Nie.een.kom.naby.my.ma.se.hoenderpaai.nie. Hare is die lekkerste in die ganse wêreld. Ja, ek hoor al hoe sê jy jou familie se hoenderpastei is…

My ma se hoenderpastei Pudding Pies, Good Food, Yummy Food, South African Recipes, Nigella, Coffee Recipes, Other Recipes, Baby Shower Cakes, Kos

WordPress.com

Ons het almal al gehoor van Meraai se hoenderpaai. Tannie SJA van Kook en Geniet het 'n heerlike hoenderpastei, en deesdae kraai Nigella, Gordon en wie weet nog se paais koning op ons werf. Nie.een.kom.naby.my.ma.se.hoenderpaai.nie. Hare is die lekkerste in die ganse wêreld. Ja, ek hoor al hoe sê jy jou familie se hoenderpastei is…