Fridge tarts

Collection by Jenny Edwards

9 
Pins
Jenny Edwards
Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies.  Druk in tertbak vas.  Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel.  Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap.  Meng deur en skep op beskuitjiekors.

Kondensmelk-Grenadilla Tert

Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies. Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Meng deur en skep op beskuitjiekors.

Kondensmelk Suurlemoen Tert – Resepte vir Elkeen

Bestandele 2 Eetlepel Vlapoeier 1 Eetlepel Suiker 2 Eetlepels Vlapoeier Tenniskoekies 1 Blikkie Kondensmelk 1/4 K Suurlemoensap Metode Stap1 Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart koppie suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in ‘n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer ‘n laag koekies en herhaal met kondensmelk en laaste vla. Druk koekies fyn…

Maklike mokka-lagiestert

Maklike mokka-lagiestert

As jy nie jou dag sonder ’n koppie koffie kan begin nie, sal jy baie hou van die koffielekkertes wat ons toetskombuis opgetower het.