poems

Collection by Edith Luke

36 
Pins
 • 
46 
Followers
Edith Luke
Iewers by Elizabeth Kendall Lyric Quotes, Qoutes, Afrikaans Language, South Afrika, Afrikaanse Quotes, Soul Songs, Goeie Nag, Scrapbook Quotes, Good Morning Love

‘Iewers’ by Elizabeth Kendall

'Iewers' by Elizabeth Kendall. Afr. gedig, skildery in olieverf: Suid-Afrika, my vaderland! AFRIKAANS: Woord en Beeld

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Oktobermaand - C. Writing Lyrics, Afrikaans, Qoutes, Poems, Projects To Try, Inspirational Quotes, South Africa, Garden Ideas, Wisdom

Oktobermaand - C. Louis Leipoldt

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

Soet Septembers  Ek wonder jy jouself soms vind in diep klowe se voue van  my alpha golwe se onthou soos ék destyds veilig omarm midde in jou beloftes?  Ek wonder sommer  of jy jouself eien as ek in digkuns na jou moet verdwaal omdat nou  se beta sein  my nie by jou kan kry?  Reis jy ook soms na wat  'n sielgenootskap was, toe jou taal eksklusief  op my lippe was, toe ons offers vir mekaar  op heilige grond gelaat het?  Sal my donker kykers nog jou hart tamboer kan laat trommel jou mondhoeke… Afrikaans Quotes, Poems, Love You, Bullet Journal, Van, Positivity, Motivation, Saints, Lips

Soet Septembers Ek wonder jy jouself soms vind in diep klowe se voue van my alpha golwe se onthou soos ék destyds veilig omarm midde in jou beloftes? Ek wonder sommer of jy jouself eien as ek in digkuns na jou moet verdwaal omdat nou se beta sein my nie by jou kan kry? Reis jy ook soms na wat 'n sielgenootskap was, toe jou taal eksklusief op my lippe was, toe ons offers vir mekaar op heilige grond gelaat het? Sal my donker kykers nog jou hart tamboer kan laat trommel jou mondhoeke…

al die boompies langs die pad die ken ek wel al die goeters word daar van my vertel al die spookstories, dinge en husse met lang ore die perskeboom se takke hang al swaar n kiewiet in die langgras wat raas die winter was te lank  en die pennies op die spoor het ek kleintyd verloor maar die rykdom in my hart snoesig toegemaak  die maan hou bakhand wag oor die karoo kleintyd stories wat ek glo die padpredikant langs die pad wys die huis is nie meer ver klippe en rantjies afgeets stil films… Song Qoutes, Quotes, New Perspective, Afrikaans, Poems, Pennies, Do Your Thing, Qoutes, Poetry

al die boompies langs die pad die ken ek wel al die goeters word daar van my vertel al die spookstories, dinge en husse met lang ore die perskeboom se takke hang al swaar n kiewiet in die langgras wat raas die winter was te lank en die pennies op die spoor het ek kleintyd verloor maar die rykdom in my hart snoesig toegemaak die maan hou bakhand wag oor die karoo kleintyd stories wat ek glo die padpredikant langs die pad wys die huis is nie meer ver klippe en rantjies afgeets stil films…