Kondensmelktert: 1 x blikkie kondensmelk3 x blikkies water3 x eiers, geskei4 x eetlepels maizena4 x eetlepels vlapoeier1 x pakkie tennis beskuitjiespypkaneelPak tennis beskuitjies in tert bak.Gooi die blikkie kondensmelk in die kastrol en voeg die blikkies water by.Sit stoof op lae hitte.Skei die eiers en klop eierwitte styf.Meng nou n halwe blikkie water met die eiergeel, maizena en vlapoeier.Voeg dit by die kondens in kastrol.Roer op lae hitte tot styf. Haal van stoof af en voeg eierwitte by,