pampoenkoekies

Collection by Erica Theron • Last updated 4 weeks ago

22 
Pins
 • 
14 
Followers
Erica Theron
Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Groente was nog nooit so lekker nie! Veg Dishes, Vegetable Side Dishes, Vegetable Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes, Quick Recipes

Pampoenpoffertjies met karamelstroop

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!

  Muffin Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Savoury Recipes, Cupcake Recipes

Pampoen muffins met kaneelsuiker

Lewer 10-12 muffins. (Afhangend van die grootte wat jy wil hê.) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (ongeveer 250g) boerpampoen, gekook en fyngedruk. ½ koppie olie 2 groot eiers 1 ¼ koppie suiker ½ teelepel kaneel ¼ teelepel gemmer ⅛ teelepel fyn naeltjies ⅛ teelepel neutmuskaat ½ teelepel sout ½ teelepel koeksoda Kaneelsuiker: 1 eetlepel suiker en 1 teelepel kaneel (Pas aan na smaak) Metode: 1. Kook die pampoen tot sag en druk dit fyn met ‘n aartappeldrukker of…

'n Heerlike bygereg vir enige hoofmaaltyd of selfs vir 'n braai. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Kos, Ma Baker, South African Dishes, Braai Recipes

Pampoentert

'n Heerlike bygereg vir enige hoofmaaltyd of selfs vir 'n braai. Vries ook hierdie tert gerus – dit vries baie goed.

PAMPOENKOEKIES-IN-DIE-OOND ‘n Minder “sondige” weergawe van die tradisionele diepgebraaide pampoenkoekies … sagte botter/marga. Pumpkin Fritters, Baked Pumpkin, Pumpkin Cakes, South African Recipes, Cake Flour, Banana Bread Recipes, Fruit And Veg, Oven Baked, International Recipes

PAMPOENKOEKIES IN DIE OOND

‘n Minder “sondige” weergawe van die tradisionele diepgebraaide pampoenkoekies ... PAMPOENKOEKIES IN DIE OOND http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/pampoenkoekies-in-die-oond.html 125g sagte botter/margarien 200 ml suiker 3 eiers 1 koppie (250ml) koekmeelblom 15ml bakpoeier 2 ml sout 3 koppies (750 ml) gaar fyn pampoen 5 ml vanieljegeursel fyn kaneel Sous 4 eiers 1 koppie (250ml) water 1 koppie (250ml) suiker knippie sout 1 opgehoopte eetlepel maizena ½ koppie (125ml)…

 ■ 1 kg patats, geskil, gaar gekook en fyngedruk ■ 180 ml bruinsuiker ■ 125 ml melk . ■ 2 eiers ■ 5 ml sout ■ Sweet Potato Dishes, Sweet Potato Recipes, Kos, Braai Recipes, Vegetable Recipes, Baked Vegetables, Veggies, Vegetable Dishes, Baking Recipes

Patatgebak

Hier is nog ’n lekker resep uit Louise van der Hoven se pragtige kookboek, Woenstynkombuis.

  Veggie Dishes, Vegetable Recipes, Food Dishes, Vegetarian Recipes, West African Food, South African Recipes, Ethnic Recipes, Africa Recipes, Tart Recipes

PAMPOENTERT - jy kry krulhare en rooi wange - Marinda Kook

Pampoentert is iets tussen groente en poeding. Eet dit as bygereg en voor jy opstaan van die tafel vat n skeppie vir poeding. 750 ml gaar pampoen ( 3 koppies) 1 blikkie idealmelk of 150 ml melk en 150 ml Continue reading PAMPOENTERT – jy kry krulhare en rooi wange→