Randall Charles Wicomb (gebore 30 Januarie 1949) is 'n Afrikaanse sanger en drie keer wenner van die ATKV se Crescendo-sangkompetisie (1975, 1976 en 1977). Kalaharikrismis, Hie Langes My, Oos Wes, Tuis Bes, 16 gedigte van ADAM SMALL, Die Blink Vosperd, Griekwa Psalms, Hie Neffens My, Griekwapsalms en ander tekste deur Hans du Plessis, Uiteindelik, Die Rooi Rok, Hiep-Hiep-Hoera! Hartland, Die boerklong se baadtjie staan punt in die wind Sê Dit, Kleur | www.myvolk.co.za