Afrikaanse eBoeke: Die Bybel leer ons dat ons oor niks besorg moet wees nie, maar dis makliker gesê as gedaan. Bekommernis is ’n monster wat maklik sy kloue inslaan en nie sommer weer laat los nie. Gary Kieswetter stel dit onomwonde: Hy sê ‘worry’ staan vir ‘Wrong Options Running Riot through You’.

Hoekom is daar op die oomblik soveel oproer in die wêreld? Waarheen is ons op pad? Wie sal uit die see van nasies uitstyg as die oorlewende leier? Gedurende tye van onsekerheid wil jy weet dat alles onder beheer is en dat dinge soos beplan gebeur. In Die koms van die dier wys Perry Stone hoe die Bybelprofesieë vandag op die werêldarena uitspeel. In hierdie roerende, leersame en profetiese boek sal jy die volgende ontdek:• Dat die Bybelprofesieë en Islamitiese tradisies almal verwys na die…

Hierdie e-boek is vir ALLE vroue, en nie net diegene wat die titel ma, moeks, mammie of moeder dra nie. My beskeie mening is dat elke vrou met natuurlike moederinstink gebore word, en dus in haar wese die moederlike rol op een of ander stadium in haar lewe vertolk. http://myafrikaans.com/vrou-van-spreuke-31.html

Nuus - Afrikaanse eBoeke : Staan op uit jou put!

Saving Zimbabwe is the gripping story of a group of extraordinary black and white Zimbabweans who lived together forming ‘The Community of Reconciliation’. They chose love over hate and integration over segregation. They believed in harmony over discord and that loving your former enemies was a higher way of life. Against all odds they succeeded in transforming a region of the nation inot a life-giving community. By example they demonstrated that the course of Zimbabwe could be changed, and…

Haal die konflik uit jou lewe

Haal die konflik uit jou lewe

In hierdie splinternuwe hersiene en uitgebreide uitgawe van Wanneer die Heilige Gees werk, help Dirkie van der Spuy gelowiges om te sien wat die Skrif sê oor die gawes van die Gees en veral die sogenaamde buitengewone gawes.

Eboeke.God het jou nie geskep om ‘n doodgewone lewe te lei nie – jy is geskep om uit te styg!Joel Osteen gee sewe kernbeginsels om jou lewe te verbeter en te verryk. Koop die eBoek by myafrikaans.com

God het jou nie geskep om ‘n doodgewone lewe te lei nie – jy is geskep om uit te styg!Joel Osteen gee sewe kernbeginsels om jou lewe te verbeter en te verryk:Reik steeds voorentoeWees positief teenoor jouselfOntwikkel beter verhoudingsOntwikkel beter gewoontesMaak vrede met jou omstandighedeOntwikkel jou innerlike leweBly geesdriftig oor die leweHierdie kernbeginsels in Oordenkings uit Oortref jouself is opgedeel in 90 dagstkkies sodat jy dit stap vir stap deel kan maak van jou lewe. Elke…

Vry om te leef, bied topverkoperskrywer John Eldregde waardevolle riglyne vir ’n lewe waarin lesers nooit weer met hierdie gevoelens en gedagtes hoef te worstel nie. Volgens Eldredge smag ons almal na heiligheid, of ons daarvan bewus is of nie.

Kinders en die bonatuurlike beskryf gevalle van kinders wat direk deur die hand van God geraak is. Daar is stories van genesing, van visioene, wonderwerke, profesieë, intersessie en veel meer. En alles bewys sy woorde in Markus 10:13: dat die koninkryk van God openlik beskikbaar is en waargeneem kan word deur dié wat nog die kinderlikheid en onskuld het om sonder twyfel in Hom te glo.

Children and the Supernatural: True Accounts of Kids Unlocking the Power of God through Visions, Healing, and Miracles by Jennifer Toledo

Nuus - eBoeke van Struik Christen Media - Desember

Vyf wenke as jy in die skadu van egskeiding staan  Dit is hartbrekend as vriende of familie gekonfronteer word met 'n egskeiding. Miskien oorweeg jy en jou eggenoot egskeiding en het advies broodnodig. Vir 'n persoon wat vasgevang is in 'n gespanne verhouding is voel dit asof die stres en die emosionele lyding net te veel is, maar daar is verreikende gevolge wat oorweeg moet word voor lewensveranderende besluite geneem word.

Love that Heals: Nina Smit encourages readers by showing how God’s love can heal us, and how we can live out that love in a practical, down-to-earth way.        PreviousNext

Love that Heals: Nina Smit encourages readers by showing how God’s love can heal us, and how we can live out that love in a practical, down-to-earth way.

Dis Van Hunks en die Duiwel se skuld dat daar gereeld so ’n swaar kleed oor Tafelberg lê, so lui die ou-ou legende. Dit is ook van hulle twee se rookkompetisie waar Duiwelspiek sy naam gekry het. #eBoeke  http://myafrikaans.com/sowaar-sowaar-van-hunks-is-n-towenaar.html#

Jy is bekoorlik geskenkboek Jy is bekoorlik! wys waarom God die enigste Een is wat daardie begeertes vol¬maak kan bevredig en nooi vroue om hul vroulike hart, wat na God se beeld geskep is, terug te kry. http://myafrikaans.com/jy-is-bekoorlik-geskenkboek.html# #eboeke

Jy is 'n held ebook by John Eldredge - Rakuten Kobo

Pinterest
Search