Afrikaanse eboeke

Alles oor Afrikaanse boeke en eboeke
184 Pins176 Followers
Na die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog het honderde vroue hul moederlande verlaat en na Suid-Afrika gekom, sommige op soek na avontuur, ander met ’n egte begeerte om die slagoffers van die oorlog te help. Hulle het van reg oor die wêreld gekom – van Brittanje en sy kolonies, en van pro-Boerlande in Europa. Afrikaanse eBoek  http://andrebeukes.com/2013/04/14/nuus-halfprys-ster-eboek-14-20-april-2013-engele-in-die-vreemde/

http://myafrikaans.com/so-was-dit.html  So was dit

Johan van Wyk: So was dit – Stories van gister en vandag

http://myafrikaans.com/so-was-dit.html  Johan van Wyk beskryf ’n platteland propvol enigmatiese karakters en ongewone gebeurtenisse. Saam met hom betree jy die wêreld van Stefaans-sonder-sokkies, die Beenpense van Draaikraal, ant Hettie Poortjies en Gert Kriedoring – en ’n era van eenvoud en outydse waardes. Sy stories gaan oor windpompe, skuurdanse, die uitgestrekte vlaktes van die Hantam, Aga-stowe, baaisiekels, boorgate . . . en mense wat teen die armoede in probeer boer.

Johan van Wyk: So was dit – Stories van gister en vandag

Elsa Fourie bevind haarself stoksielalleen op die houtkaai op Swakopmund. Kurt, haar verloofde, het beloof om haar op die hawe te ontmoet, maar hy het soos mis voor die son verdwyn. Uiteindelik besluit sy om sy spoor te volg na Otjimbingwe in die binneland. Maar eers moet sy haar reisgenoot, Hermaans Potgieter, oortuig sy kán die tog meemaak.

Die verteller in hierdie verhale, Oom Gysbert, se stories speel af op plase en dorpe in die Karoo. Die skrywer skep spanning met ingehoue humor en die verhale eindig dikwels op verassende wyse. Hy vertel van die eenvoudige Boggie wat in die hospitaal begin boer het sodat hy vroegtydig weet wanneer die volgende begrafnis gaan plaasvind

http://myafrikaans.com/n-nuwe-begin.html  ’n Jong vrou ly ná ’n ernstige motorongeluk aan geheueverlies. Sy herken selfs nie haar man met wie sy al vyf jaar getroud is nie. En sy ontdek dat sy nie juis ’n aangename mens was voor die ongeluk nie. Wil haar man haar regtig terughê?

Op Oshikango naby die grens tussen Angola en die destydse Suidwes-Afrika breek die hel los. In die loopgrawe krimp jong soldate ineen. Skaars ses maande gelede was die meeste van hulle nog op die skoolbanke, nou sit hulle in die vuurkring van die vyand vasgevang, ’n kring wat meedoënloos om hulle toetrek . . . Hierdie rou, eerlike verkapte roman bied ’n blik op die ervarings van ’n groep soldate tydens en ná die grensoorlog in die destydse Suidwes-Afrika. Die gebeure strek van die aanvang…

Toe die jong Elfie en die wêreldwyse Renier die eerste maal ontmoet, het hul albei geweet hulle het hul lewensmaat gevind. Maar hulle moes eers deur die lewe gelouter word voordat hulle mekaar werklik kon waardeer . . .

Harry Kirkman was een van die Krugerwildtuin se bekendste “eerste” veldwagters naas Harry Wolhuter. In hierdie heruitgawe (eerste uitgawe 1967) is dit tyd vir Kirkman om sy beroep neer te lê, moeilik soos dit vir hom is, en sy lewe as veldwagter vanaf die vroegste dae te hersien. Daar was die ysingwekkende oomblikke toe hy, nog swak van ’n hewige malaria-aanval, die mensvreterleeu gaan voorsit het, min wetende dat die mensvreter net treë van sy voertuig se oop deur af reeds vir hom wag ...

Uit die dagboek van ’n wildbewaarder

Uit die dagboek van ’n wildbewaarder

’n Boek oor 'n unieke stuk geskiedenis wat hom tydens die Eerste Wêreldoorlog afgespeel het: ’n onafhanklike vegeenheid binne die Duitse Imperiale Koloniale Troepe wat die Rebellie in Suid-Afrika ondersteun het deur teen die Unie-Verdedigingsmag te veg

Nuus - 40% Korting eBoek van die week

Nuus - 40% Korting eBoek van die week

Gee my Hoop!

Gee my Hoop!

Hierdie Eboek is ‘n bundel van twintig verhale uit die Ander Wêreld. Dit is die wêreld wat langsaan die bekende een bestaan en nie deur alle lewende mense waargeneem kan word nie. Dit is goed dat dit so is. As die gebeure van daardie Ander Wêreld deur ‘n ieder en ‘n elk gesien en gehoor kon word sou min mense die spanning en vrees van daardie belewenisse kon oorleef het.

Alles oor Afrikaanse eBoeke

myafrikaans - aankope van e-boeke

Legkaart van jou gesig bied ’n inleiding tot fisionomie (’n studie van die gesig) wat die teorie agter elke gelaatstrek verduidelik.

Legkaart Van Jou Gesig - Fisionomie In 'n Neutedop (Afrikaans, Paperback): Marthie Mare: 9780799364347

Pinterest
Search