Chutney

Collection by Dulcie

9 
Pins
  All Vegetables, Veggies, Pickels, Homemade Pickles, South African Recipes, Canning Recipes, Vegetable Dishes, Preserves, Cucumber

KERRIEBOONTJIES

KERRIE BOONTJIES http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/boontjies-eiervrug.html Helena Kruger En ja Ek het ook lekker KERRIE-BONE GEMAAK... 2 kg Gekerfde Groenboontjie 1 kg Gekerfde Uie 2 t sout 3k Asyn 3 k Suiker 2 t Kerrie 1t Borrie 2 e Mielieblom [Maziena] Kook boontjies en uie en sout vir so 15min in bietjie water tot amper sag Meng ander bestd. behalwe mielieblom en voeg by Kook vir so +-6min Maak mielieblom aan met bietjie water en roer in Kook 5min tot mooi blink…