Africa Recipes, South African Recipes, South African Dishes, Braai Recipes, Veggie Recipes, Starter Recipes, Delicious Recipes, Easy Recipes, Africans

Meng vlg bestandele saam:   1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak.  Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie.  Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Savoury muffins are a great way to start the day, or to nibble on when hunger pangs strike. Have these Cheese and Bacon Muffins on standby for a mid-morning snack.

die milo en klapper resep is: 1 pak koekies na keuse bv marie of tennis of chocolate digestive(my keuse) of enige ander redelik droë koekie. Blik kondensmelk. 1/2 koppie klapper (kan ook uit gelos word as nie lus vir klapper) 5ml vanilla 25ml Milo of cacao Meng alles in voedsel verwerker tot deeg vorm. Rol …

Cacao Facts 101 - Health Benefits of Cacao - Healthy Food Raw Diets

Easy and Delicious Bobotie recipe #southafrican #beef #bobotie

Bobotie is a well-known South African dish consisting of spiced minced meat baked with an egg-based topping.

Blitsvinning in die mikrogolfoond. 6 tot 8 porsies. 1 blikkie tuna gedreineer, 1 middelslagui gerasper, 50 ml blatjang, 50 ml mayonnaise, 2 eiers geklits, 100 ml volroommelk, 1 groot pak (125 g) kaas-en-uie-tjips fyngedruk, 3/4 kop cheddarkaas gerasper. 1. Meng alle bestandele in mengbak 2. Spuit mikrogolfvaste tertbord van 20 cm met kossproei 3. Giet …

Tuisgemaakte Turkse Lekkers | Boerekos – Kook met Nostalgie

2 el kakao, 250 g margarien 500 g versiersuiker 1 tl vanilla essence 1 pak marie koekies 1 groot eier.

Vinnig en maklik, lekker bederf.. 2 el kakao, 250 g margarien 500 g versiersuiker 1 tl vanilla essence 1 pak marie koekies 1 groot eier. Krummel die marie koekies rof, nie poeier fyn nie Klits eier…

2 el kakao, 250 g margarien 500 g versiersuiker 1 tl vanilla essence 1 pak marie koekies 1 groot eier.

Mini appeltertjies - lekker soet dingetjie om in die vrieskas aan te hou.

Mini appeltertjies - lekker soet dingetjie om in die vrieskas aan te hou.

Foto: Clover Ekonomiese Gesinskos

Daar vlieg alle goeie voornemens uit by die deur! ʼn Ekstra kilometer of twee om die blok is aan die orde van die dag .

Lekker

Lekker

In en om die huis: Halfmaan Konfyt Hand Tertjies

Halfmaan Konfyt Hand Tertjies Bestanddele: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper . 2 x 125 ml houertjies room

Pinterest
Search