Goeie more

Collection by Ria Wilters • Last updated 9 weeks ago

17 
Pins
Veels geluk met jou verjaarsdag, Annemarie! Mag Ons Hemelse Vader jou styf vashou en deurdra dag na d ag!

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Het jy al ooit daaraan gedink hoe lief is GOD vir ...

Het jy al ooit daaraan gedink hoe lief is GOD vir jou.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Het jy al ooit daaraan gedink hoe lief is GOD vir ...

God spesialiseer in deurbrake! Maak nie saak hoe hulpeloos jy dink jou situasie is en hoe lank jy al sukkel nie. Hy kan dit nog steeds omkeer in 'n wonderwerk en jou 'n uitkoms gee wat alle verwagting en hoop oortref. Sy tyd is egter nie ons tyd nie - hou aan bid, glo en vertrou.

Biblical Counselling Training