Afrikaans language

Collection by Dawn

79 
Pins

Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Hoe eet jy die Afrikaanse olifant? - Afrikaans.com

Afrikaans.com kry gereeld navrae oor gratis hulpmiddels vir Engelssprekende leerders wat Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) moet baasraak. Ongelukkig is die gratis hulp dungesaai en al is die meeste van die hulpmiddels nie te duur nie, wil veral onderwysers nie die ouers verder belas met ekstra uitgawes nie. Ambassadeur vir Afrikaans, Marelize Swanepoel , self ’n onderwyseres,…

Preschool WorksheetsPrintablesRhyming ActivitiesTeaching ActivitiesPreschool LearningQuotes Dream

Gedigte en Rympies

Afrikaanse Werkboeke vir Graad 1 tot 7

SkerpmakerB3

Issuu is a digital publishing platform that makes it simple to publish magazines, catalogs, newspapers, books, and more online. Easily share your publications and get them in front of Issuu’s millions of monthly readers. Title: SkerpmakerB3, Author: admin Bookbuzz, Name: SkerpmakerB3, Length: 21 pages, Page: 9, Published: 2013-01-22

Manlike en Vroulike Geslag

Full colour wall chart / poster depicting different names for the male and female genders, in Afrikaans. This poster shows the different male and female names for people and animals.

Afrikaanse Rympies: Skoon Hande

This chart is one in a range of Afrikaans rhymes and is excellent for teaching Afrikaans vocabulary and spelling in both the home language and as an additional language. Also, use to teach rhyming words and let the learners learn the poems and recite them or act them out. Can be done individually, in pairs or in groups. Use as a comprehension activity where you ask questions relating to the rhymes. Let learners substitute some words for others or write their own rhymes.

Begripstoetse - Juffrou 911

Die stories is self geskryf en uitgedink en sluit die volgende in: Ek verjaar ! Zak en Mia - Oor 2 honde Koek resep By die see Boer Ben

Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 2 Taakkaarte » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Skrywer: Kobie Kleynhans Taak 1: Inhoud Lees kort vokale klinker woorde. (a, e, i, o, u) Skryf sinne met bogenoemde woorde (Transkripsie) Skryf die woorde in die regte kolom Lees die sinne vir juffrou Taak 2: Inhoud Dubbelklank taakkaarte (aa, ee, oo, uu) Diftonge taakkaarte (ie, oe, ou, ei, eu, ei) Lees die woorde Voltooi die onbrekende woord Skryf die sinne in jou werkboek (Transkripsie) Leeskaarte: ie, oe, ou, ui, eu, aai, ooi Woorde Taak 3: Inhoud Leeskaart…

Education worksheets for Grade R - 12 - E-Classroom

Download education worksheets for maths, english, science and technology, life skills, social science, afrikaans, health and hygiene, environment

24 Uur Horlosie: A3+

Full colour wall chart / poster depicting a 24 Hour clock, in Afrikaans " 24 Uur Horlosie: A3 ", with moveable hands attached to the clock. Use this clock to show the learners different times - past and to - as well as how the digital time works. This clock is an excellent visual representation and teaching aid in helping learners understand the concept of time.

Begripslees Afrikaans Huistaal Graad 1 Stories 1 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Eenvoudige begripslees stories met eenvoudige vragies wat leerder mondeliks of skriftelik kan beantwoord. Stories ingesluit: Jos; Somme; Sus se mus; Die slang; Fiks; Die hen; Nakkie die nar; Die blompot; Bennie; San se kat; Ben die hond; Pieter en Katrien; Tombo; Ouboet trou; Visvang; Jaffie die hond. Stories & vrae kan gelamineer word vir hergebruik.