Resepte

Collection by Rina Pieterse

7 
Pins
Alta se tunatert

RSG - Dis die een! || Resepte || Alta se tunatert

The South African Broadcasting Corporation is a public service and commercial broadcasting organisation. The SABC’s core business is to deliver a variety of high quality programmes and services through television, radio and new media platforms that informs, educates, entertains and supports the public at large. Our mission is to be people centered, content driven, technologically enabled, strategically focused and financially sustainable. Our values include focussing on conversations and…

Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak!

Yskastert met net drie bestanddele

Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak!

GROENTE PASTEI

GROENTE PASTEI - Food Lovers Recipes

GROENTE PASTEI 1 pak puffpastry ½ pak Mc Cains stirfry plus butternut blokkies van Mc Cains soos jy verkies (Of enige ander (vars) groente van jou keuse) 3 eiers ½ koppie melk of room olyfolie 2 of 3 eetlepels sweet chillie sous speserye van jou keuse Rol puff pastry uit om te pas in vierkant […]

Kaas en Suurroom Skons | Boerekos – Kook met Nostalgie

Kaas en Suurroom Skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lieflike Ontbyt Skons … sit voor saam met jou gunsteling konfyt, kaas en so skeet styfgekopte room ~ hemels ! Jy het nodig : 500 g bruismeel ( self raising ) 1 groot eier, geklits 125 ml houertjie suurroom 3 el botter, gesmelt 1 koppie cheddar kaas, baie fyn gerasper mespunt rooipeper (cayen ne pepper) 3o ml gekapte pietersielie (droog is ook reg) knypie sout *1 ekstra eier geklits vir verf So maak jy: Voorverhit die oond 200°C. Sif die bruismeel, sout,, rooipeper saam Meng in aparte bak…