Afrikaans Ta

Collection by Dorothea Le Roux

13 
Pins
'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir tuisskolers of onderwysers. 'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir graad 1 tot graad 3 Printable Activities For Kids, Preschool Learning Activities, Preschool Worksheets, Classroom Activities, Preschool Homework, Preschool Journals, Teaching Aids, Teaching Reading, Afrikaans Language

My Afrikaanse Avontuur | Lees en Skryf Program vir Kinders

'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir tuisskolers of onderwysers. Leer jou kind lees en skryf. 'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir graad 1 tot graad 3.

'n Kort en kleurvolle beskrywing van woordsoorte in Afrikaans. Classroom Rules, Classroom Posters, Classroom Activities, Teaching Time, Teaching Resources, Afrikaans Language, Afrikaans Quotes, Phonics Worksheets, School Posters

Woordsoorte - 'n maklike opsomming vir Gr. 4 - 7 - Teacha!

'n Kort en kleurvolle beskrywing van woordsoorte in Afrikaans. Prentjies om dit makliker te onthou. Ideaal vir die Afrikaanse klaskamer en ook hersiening en vaslegging tuis. Afrikaans FAL sal dit in ouer grade ook kan gebruik. Natuurlik ook ideaal as Mamma bietjie vergeet het ;-)

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel kg) koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 tee. Baking Recipes, Dessert Recipes, Bread Recipes, Cookie Recipes, Desserts, Rusk Recipe, Kos, Ma Baker, Healthy Breakfast Snacks

KARRINGMELK BESKUIT

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…

Hierdie toets sluit in: begrip, visuele begrip, woordsoorte, leestekens, voorsetsels, teenoorgesteldes en intensiewe vorme. Afrikaans Language, Afrikaans Quotes, Dad Baby, Cornelius, My Journal, Horse Tack, Homework, Homeschool, Classroom

Graad 6 Afrikaans Taal Toets 5

Hierdie toets sluit in: begrip, visuele begrip, woordsoorte, leestekens, voorsetsels, teenoorgesteldes en intensiewe vorme.

Begripstoets graad 6 by Ita Joubert School Projects, School Ideas, Afrikaans Language, Dancing Quotes, English Story, Teaching Grammar, World Languages, School Worksheets, Teacher Pay Teachers

Ita Joubert

Browse over 20 educational resources created by Ita Joubert in the official Teachers Pay Teachers store.

Full colour wall charts / posters depicting 10 different classroom rules, in Afrikaans " Klasreels ". Grade R Worksheets, Preschool Worksheets, Preschool Learning, Math Resources, Preschool Activities, School Posters, Classroom Posters, Classroom Decor, Afrikaans Language

3-D Vorms

Full colour wall chart / poster depicting eight diagrams and names of 3-D Objects, in Afrikaans " 3-D Vorms ". These objects include: cone " keel " cylinder " silinder " cube " kubus " rectangular prism " reghoekige prisma " triangular prism " driehoekige prisma " triangular pyramid " driehoekige piramide " sphere " sfeer " hemisphere " hemisfeer "