Afrikaanse Inspirerende Gedagtes Wyshede - Die beste leermeesters is hulle wat jou wys waar om te kyk maar nie vir jou vertel wat jy moet sien nie.

Vadersdag is om die draai! Kyk nét hoe spoggerig is dié aanhalingprent.

So waar ek kan my DAD enige iets vra, en hy is altyd da vir my! Ek is soooo blessed met die beste pa!

Idiomatiese uitdrukking (Ontwerp: Yes Please Design Studio)

My ma se Afrikaanse spreukwoorde is altyd die beste, ons lag soms lekker daarvoor veral omdat dit so min gebruik word deesdae, as dit nie vir my ma was nie sou ek nie die helfte daarvan geweet het nie.

Ashoop | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles | Boeretroos. Naartjie. Koeksister. Khaki. Voortrekker. Mannetjies Roux. Daar kom die Alibama. Siembamba. Roosterkoek. Vinkel en koljander. Befok. Aitsa!. My Sarie Marais. Laaitie. Gaan kak! Ryperd. Bakgat. Langarm. Ons vir jou Suid-Afrika. Transvaal. Die Stem. Hasie. Wat maak oom Kallie daar!, O Brandewyn. Ossewa. Nooi. Slet. Bliksem. Voetsek. Gogga. Vrystaat! sakkie. Ja-nee! Ag man. Baas.

Pinterest
Search