JESAJA 41:10 Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.

Spreuke 3:6 God is groot. Niks is onmoontlik vir Hom nie.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Glimlag dit is die sleutel tot almal se hart

Johannes 16:20 .. maar julle droefheid sal in blydskap verander. Die Here kan enige situasie omdraai. Hy kan droefheid neem en dit in blydskap verander. Hy kan jou treurigheid neem en dit in jou bediening verander. Hy kan jou struikelblok jou vastrapplek maak. Gebed: Vader ek gee aan U al die dinge waarmee ek sukkel wetende dat U dit kan omdraai vir my beswil. Amen. www.alivetogod.com www.AliveToGod.com

Pinterest
Search