Afrikaans

Collection by Dolores Koopman

222 
Pins
 • 
68 
Followers
is 'n ons vir net wil met my op sy by maar haar sit die tot as Preschool Learning Activities, Preschool Worksheets, Kids Learning, Afrikaans Language, Grade 1 Reading, All About Me Preschool, Classroom Expectations, Teaching Aids, Teaching Posters

Hoë Frekwensie woorde : Graad 1 - Kinderwerf

Hoë frekwensie woorde is woorde wat baie gereeld in Afrikaans voorkom en help ook om lees makliker te maak en om vinniger te kan lees. Hierdie woordjies leer kindertjies in Graad1 aan en kinders leer dit as sigwoorde. M.a.w. hulle moet die woordjie ken deur net na hom te kyk sonder om dit uit te...

'n Kort en kleurvolle beskrywing van woordsoorte in Afrikaans. Classroom Rules, Classroom Posters, Classroom Activities, Teaching Time, Teaching Resources, Afrikaans Language, Afrikaans Quotes, Phonics Worksheets, School Posters

Woordsoorte - 'n maklike opsomming vir Gr. 4 - 7 - Teacha!

'n Kort en kleurvolle beskrywing van woordsoorte in Afrikaans. Prentjies om dit makliker te onthou. Ideaal vir die Afrikaanse klaskamer en ook hersiening en vaslegging tuis. Afrikaans FAL sal dit in ouer grade ook kan gebruik. Natuurlik ook ideaal as Mamma bietjie vergeet het ;-)

aa, ee, uu, oo Kindergarten Posters, School Posters, 1st Grade Worksheets, Worksheets For Kids, Animals Name In English, Afrikaans Language, Preschool Journals, Teaching Time, Teaching Resources

dubbelklanke

R het vir my gevra om idees vir dubbelklanke te plaas. Ek het so ‘n tydjie gelede iets oor die vaslegging van klanke geskryf en gaan daarom slegs ‘n paar ekstra idees gee. Maak groepe p…

Sight word wall ideas for kindergarten, first, and second grade students. More ideas than just a typical word wall in the classroom. 1st Grade Writing, First Grade Reading, First Grade Homework, Grade Spelling, Spelling Words, Writing Folders, Homework Folders, Portable Word Walls, Word Wall Kindergarten

Why I Tore Down My Word Wall {& a freebie}

Sight word wall ideas for kindergarten, first, and second grade students. I've shared more ideas than just a typical word wall in the classroom.

Antonieme 6

Antonieme 6

RESEPTIEFDoelDie begrip van waarin, waarop, waarmee , waaronder en waarvan word ontwikkel.Ingesluit20 proefbuis-kaartjies met vrae4 kaartjies wat aandui dat jy n kaartjie verloor (toksies!)3 proefbuis-matjies waarop kaartjies versamel word.Prente-blad vir woordeskat-uitbreiding (wetenskaplike, gevaar, fles, proefbuis, mikroskoop)Laboratorium breinkaartSpeel soElke speler kry n proefbuis-matjie. Afrikaans Language, Career Quotes, Success Quotes, Schedule Printable, Self Improvement Quotes, Abc For Kids, School Posters, Parts Of Speech, Marketing Quotes

Afrikaans Betreklike Vraende Voornaamwoorde RESEPTIEF & EKSPRESSIEF

RESEPTIEF Doel Die begrip van waarin, waarop, waarmee , waaronder en waarvan word ontwikkel. Ingesluit 20 proefbuis-kaartjies met vrae 4 kaartjies wat aandui dat jy 'n kaartjie verloor (toksies!) 3 proefbuis-matjies waarop kaartjies versamel word. Prente-blad vir woordeskat-uitbreiding (wetenskapli...