(no title)
Afrikaans Alfabet A en B werkskaarte • KraftiMama
Sorry folks, unless you want to teach your kids the Alphabet in Afrikaans, this one’s not for you. I’ll do the English alphabet some time or another, just bear with me OK! So hierdie een is spesiaal vir ons Afrikaners, yay! Ek het oral gesoek vir Afrikaanse uitdrukke en dit is moeilik bekombaar as jy […]
Afrikaans Alfabet Verniet- A Hersien! • KraftiMama
Het jy al ooit skielik in die nag wakker geword en iets onthou wat jy vergeet het… of iets besef wat jy nooit besef het nie? Wel ek het nou al ‘n paar slapelose nagte gehad oor ek besef het dat my eerste letter van die Alfabet, nl A, nie foeneties korrek is nie! Ek probeer […]
W vir Walvis Kleimat en Werkskaart • KraftiMama
(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.) Hierdie blad is afhanklik van “shares” op sosiale media om verniet te bly. Wees asb so vriendelik om te deel waar […]
V vir Vis Werkskaarte en Kleimatte • KraftiMama
Jammer vir die ongerief van die webtuiste wat ‘n week af was. Ons is terug met ‘n troosprys… V vir Vis… geniet! (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte […]
X, Y en Z Kleimatte en Werkskaarte • KraftiMama
Uiteindelik die res van die reeks. Jammer ek hoor een of twee van die links is gebreek, ek maak dit reg sodra ek kan, binne die volgende week behoort ek ook al die ou fonts te vervang het en al die links na elke letter afsonderlik opgedateer het. Geniet! (Let wel, net die kleimatte is […]
C Hersiende Afdrukke- Afrikaans Alfabet Verniet! • KraftiMama
Hiermee soos belowe die hersiende weergawe van C. C se klank word eintlik oorwegend soos die klank van K uitgespreek alhoewel dit nie die letter se naam is nie so ons sal gaan met C- Coke en dis sal die kind ook C lees as K. Later wanneer die grondfase vasgestel is en klein lesertjies […]
Goed dan, A is nou maar vir Appel • KraftiMama
Ek het lank vasgeskop teen A is vir Appel omdat almal dit so doen en ek wou myne anders hê, maar lyk my ek kan dit nie vryspring nie! My goeie vriendin Corlien, ‘n onderwyseres en eienaar van Oogappeltjies wat ook onlangs ‘n Tuisskool Mamma geword het, het my mooi gehelp met die klanke, en die […]
C en D Klei Matte of Afteken • KraftiMama
Soos aangevra, hiermee volg die letters C en D in die reeks van verniet uitdrukke op KraftiMama. Kliek op die prentjies om af te laai. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters […]
Afrikaans Alfabet A en B werkskaarte • KraftiMama
Sorry folks, unless you want to teach your kids the Alphabet in Afrikaans, this one’s not for you. I’ll do the English alphabet some time or another, just bear with me OK! So hierdie een is spesiaal vir ons Afrikaners, yay! Ek het oral gesoek vir Afrikaanse uitdrukke en dit is moeilik bekombaar as jy […]
O vir Otter en P vir Pan • KraftiMama
O vir Otter en P vir Pan, Geniet! (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.) Hierdie blad is afhanklik van “shares” op sosiale media om […]