Leer om jouself te vergewe...   vir jou foute, jou swakhede, jou donkerste oomblikke.   As jy berou gehad het, vergifnis gevra het en YHWH [God] jou vergewe het, hoekom kan jy nie ook jouself vergewe nie?

Afrikaans,Bible Art,I Love You,Boyfriend,Memes

Eva het dit gedoen en ons almal het dit ook al gedoen... maar dis nooit te laat om terug te keer na YHWH [God] nie.   #dlcounselors #BiblicalCounselors #BybelseBeraders #Bible #Bybel #Counseling #Counseling

Wat ons nodig het, is die een ding wat Yeshua in Maria gesien het. 'n bereidwilligheid om in die middel van die chaos te gaan stilsit by Sy voete en na Sy stem te luister.

Wat ons nodig het, is die een ding wat Yeshua in Maria gesien het.. 'n bereidwilligheid om in die middel van die chaos te gaan stilsit by Sy voete en na Sy stem te luister.   #dlcounselors

Hoe kan ons van God verwag om vir ons 'n plek in die Nuwe Jerusalem voor te berei as ons geen plek vir Hom hier op aarde in ons lewens het nie?

Bid vir Suid-Afrika  Pray for South Africa

Pinterest
Search