Kaastert. Probeer gerus hierdie kaastert as jy ’n soutgereg by ’n partytjie of spesiale geleentheid moet voorsit.

Probeer gerus hierdie kaastert as jy ’n soutgereg by ’n partytjie of spesiale geleentheid moet voorsit.

Boerekos met 'n Twist: SPINASIE EN FETA SOUT TERT

Die geure is eenvoudig tog uniek. Elke keer wat ek hierdie dis voorsit kan die mense nie ophou vra na die resep. 1 blikkie Room mielies 125 ml Room of melk 6 Eiers - geklits ½ k Ham - op gekap 3 e Koekmeel 3 e Botter 1 k Spinasie blare


More ideas
Pinterest
Search