Doen klein dingetjies met groot liefde in jou hart - Moeder Teresa

Wanneer jy vergewe verander jy nie jou verlede nie... jy verander jou toekoms

As jy na daai een persoon soek wat jou lewe kan verander, kyk in die spieel.

Die grootste boodskap wat die wereld nog ooit gehoor het, het gekom uit 'n lee graf

Integriteit is om die regte ding te doen selfs as niemand vir jou kyk nie  C.S. Lewis

Dit waarmee jy jou gedagtes voer gaan dit bepaal wat uit jou mond gaan kom

Die geheim om iemand vir altyd lief te hê, is om jou vingers liggies oor die geliefde se siel te streel totdat jy 'n reaksie vind.  En dan laat druk jy die sement van jou liefde daarin.

Pinterest
Search