Poeding...♡

Collection by Leonie Dippenaar

36 
Pins
 • 
87 
Followers
Leonie Dippenaar
Karamel Poeding "sticky toffee pudding"

Karamel Poeding "sticky toffee pudding"

’n Winterwenner wat sy eie sousie maak. Laat staan dit ’n rukkie nadat dit gebak het, dan word die sous dikker. Jy kan dit ook in klein ramekins maak en vir elkeen sy eie bakkie gee; só gaan jy 12 – 14 porsies uitkry. Ek sit suiker in om die tekstuur te verbeter, maar as jy wil, kan jy net  suikerplaasvervanger gebruik.

Selfsoussjokoladepoeding

Die dekadente pannekoek-koek is vir spesiale geleenthede, want die mousse en vla maak dit te ryk vir elke dag eet.

Pannekoek-koek gevul met sjokolademousse en sjokoladevla

Die dekadente pannekoek-koek is vir spesiale geleenthede, want die mousse en vla maak dit te ryk vir elke dag eet.

Hoe lekker sal dit nou nie wees met skuim poeding en vla met varsvrugte nie!