Home Decor | Huis Dekor Hout Muur Kuns Wooden Wall Art Suid Afrika Platteland Dekor
Wanneer jy ookal angstig voel, fluister net Jesus se Naam .
Net so. Niks gaan verander nie, maak nie saak hoe hart jy bid nie.
Jy kannie 'n positiewe lewe lei met 'n negatiewe ♡ nie #Afrikaans #Fromthe♡ #attitude
''Jy is nie 'n druppel in die oseaan nie. Jy is die hele oseaan in 'n druppel.'' -Rumi