HOENDER PASTEI

Collection by Dina Joubert

7 
Pins
Dina Joubert
Die lekkerste hoenderpasteie  | SARIE |  Chicken pies

Die lekkerste hoenderpasteie

Om inviduele hoenderpasteie te maak is ’n plesier vir die mense wat dit eet. (Ek gebruik die groot muffinpanne en dié hoeveelheid is genoeg vir 10 pasteie.) Jy kan ook een groot pastei maak, maar sit dan die deeg net boop en nie onderin die pan nie.

Errieda du Toit se Ma se hoenderpastei / Huiskok

My ma se hoenderpastei

Ons het almal al gehoor van Meraai se hoenderpaai. Tannie SJA van Kook en Geniet het ‘n heerlike hoenderpastei, en deesdae kraai Nigella, Gordon en wie weet nog se paais koning op ons werf. …

Ontspan, dié pastei se deeg koop jy en die res van die resep is vinnig.

Maalvleis-en-bierpastei

Ontspan, dié pastei se deeg koop jy en die res van die resep is vinnig.

As easy as Pie - Cornish Pie! | My Easy Cooking

Cornish Pie - As easy as Pie! - My Easy Cooking

I love making pie, I somehow feel that I am connecting with my mom and my gran who made pies on a weekly basis. It is like a labor of love for your husband and children and let’s face it spending a whole morning in the kitchen making pastry while the meat is slowly cooking […]

Hoender Bobotie ~ treffer dis met 'n hemels twist met hoender !

Hoender Bobotie – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 hoender, gekook en ontbeen 50 ml sultanas 2 uie, fyn gekap 250 ml mayonnaise 20 ml fyn appelkoos konfyt 10 ml suurlemoensap 1 pakkie hoenderroomsop 15 – 20 ml kerrie poeier 250 ml melk 3 ml…