Resepte

Collection by Die Reismier

8 
Pins
 • 
13 
Followers

Lekker resepte van Reismier.com

Die Reismier
Creation-wynplaas

Creation: Laat daar wyn wees! - Reismier

Creation wyn kos banting wynkelder wynproe

Naanbrood met uie-marmelade, Brie en roket.

Kook só met kaas - Reismier

Landbouweekblad se kosredakteur Arina du Plessis gee drie maklike resepte met kaas. Franse uiesop met kaas-croutons Franse uiesop is ’n eenvoudige, ekonomiese resep, maar dit bly ’n staatmaker-dis. Die reuse kaserige croutons komplementeer die diep, aarde geure van die sop. Jy benodig 6 groot uie, in dun ringe gesny 60 ml botter 1,5 l beesaftreksel 30 …

Camembert, ingelegte vye -en filodeegpakkie

Kook só met kaas - Reismier

Landbouweekblad se kosredakteur Arina du Plessis gee drie maklike resepte met kaas. Franse uiesop met kaas-croutons Franse uiesop is ’n eenvoudige, ekonomiese resep, maar dit bly ’n staatmaker-dis. Die reuse kaserige croutons komplementeer die diep, aarde geure van die sop. Jy benodig 6 groot uie, in dun ringe gesny 60 ml botter 1,5 l beesaftreksel 30 …

Franse uiesop

Tom YUM Goong-soppie - Reismier

Tom YUM Goong-soppie - Reismier

Tom Yum Goong-soppies neem die beste geure van Thailand en kombineer dit in een heerlike sop. Sjef Louis Esterhuyse van die Valley Lodge & Spa in die Magaliesberge deel sy resep. Bestanddele Sopbasis 5 koppies (1.25 liter) hoenderaftreksel 1 stingel suurlemoengras, in fyn skyfies gekap 1 stuk galangalwortel (of vars gemmer) so groot soos …

Laat die son skyn met Reismier se Thaise garnaalkerrie - Reismier

Laat die son skyn met Reismier se Thaise garnaalkerrie - Reismier

Yolandi Groenewald kon nie genoeg kry nie van geel Thaise kerrie op Kho Ya Noi, ’n klein eilandjie langs die kus van Phuket. “Die sjef by ons hotel, Kho Ya Noi Pavillions se La Sala restaurant, het tradisionele Thaise kookkuns vermeng met Franse fynproewerskos. “Sedertdien het ek hard probeer om haar geel kerrie te repliseer …

Aarbeitert

Altyd tyd vir ’n tert en vonkelwyn - Reismier

Bessies en vonkelwyn vir jou Vaaltyn Die bessietert-resep van Pongrácz is eintlik bedoel vir Valentynsdag, maar jy hoef nie ’n spesiale dag te hê om tert te eet en vonkelwyn te drink nie. Bedien die bessietertjies saam met Pongrácz se Rosé. Bessietertjies Maak agt medium-grootte en 20 happie-grootte tertjies. Deeg 225 g botter …