Events
Collection by Dibiki Holiday Resort
We host lots of different events, and parties. To book with us, visit our website: http://bit.ly/1cXzrm6
Security Check
When last did you practise your skills to play darts? The women at Dibiki Holiday Resort tried very hard to win this round !! Thank you Gawie, for helping out with the organising and a BIG HUG and THANK YOU for Andre Kruger of Outerpool Surf Shop, for sponsoring a lot of prizes for all the fun competitions at Dibiki in December 2013. #holiday, #activities, #hartenbos
Security Check
No wonder the holidays last December just flew by! Dibiki holidaymakers were really busy . On the bowling green they all put their best foot forward, Dibiki's role models had a close win. We all say Thank you for Frans and Aunty Truda who always help us - and the apron was exactly the right gift! #holidaymakers, #bowling, #activities
Security Check
Dibiki December Activities What is a beach holiday without a volleyball (volley ball) game! The crowd was encouraged, and the senior men, Nico, Peter, John and Dennis's technique and plans made them the winning team. #holiday, #activities, #hartenbos
Security Check
Dibiki Pool Competitions. Almal neem deel aan die "pool" kompetisie, of anders is jy deel van die toeskouers ! Everyone takes part in the "pool" competition, or else you're part of the crowd! #holiday, #activities, #hartenbos
Security Check
Dibiki Bingo Competitions Die Bingo aande by Dibiki sorg vir ure se pret. Bingo nights at Dibiki provide hours of fun. #hartenbos, #activities, #holiday
Security Check
Thinus het vir ons lekker musiek gemaak met oujaar ! Allen het sy 21ste verjaarsdagkoek geniet, en die Henn gesin het ook 'n skildery as geskenk ontvang. Hulle kamp sedert die eerste jaar met Dibiki se opening in Desember 2004, nog elke jaar by Dibiki. 'n Paar manne soos Tersius het natuurlik dans talent !!
Security Check
Met die tema van KLEUTERPRET, kon dit nie anders as vrolik gaan by Dibiki se Oujaarbraai nie. Dibiki tafel se tema rympie was "Apie op 'n stokkie" en daarom moes ALMAL se kos op stokkies wees - voorgereg, seekos, wors, vleis, groente - en alles denkbaar! Die kinders het die tafels wat almal volgens kleuter rympies gedek was, beoordeel ! Sterk kompetisie tussen almal soos Oom Olifant, Peter Peter Pumpkin eater, Trippe trappe trone - maar Tien klein paddatjies tafel, stap weg met die wenprys!
Security Check
Dibiki se vakansiegangers het 'n heerlike Gholfdag by Three Chameleons gehou en almal het die hitte verdra om groot pret te hê ! Ons sê dankie vir almal by die baan en Klaas Kotze wat die pryse geborg het. Hanno was die algehele wenner, maar daar was pryse vir baie spelers. Die meisies het al te lekker putt-putt gespeel. #golf #holiday
Security Check
Dibiki het lekker potjiekos kompetisie gehou op 28 Desember 2013. Die beoordelaars, Pieter en Kobus, moes kopkrap, want daar was 13 potte om te beoordeel, en almal was WENNERS! Vir meer foto's, kliek hier: Tersius en Marinda Trout het die wisseltrofee ontvang, en ook 2 nagte se verblyf vir 4 persone by Montagu Karavaanpark gewen! Almal het heerlik gekuier!
Security Check
Tersius en Marinda Trout, die wisseltrofee wenners by die Dibiki Potjiekos-kompetisie! Hulle wen-potjie het ook 2 nagte se verblyf vir 4 persone by Montagu Karavaanpark losgeslaan. Baie geluk!
Security Check
Celebrating Christmas with a delicious lunch at Dibiki Holiday Resort - thank you to everyone who joined us!
Security Check
May your life be colorful magnificent, shimmering and Joyful, as the magic of Christmas spreads on you. Merry Christmas from the Dibiki Holiday Resort team.