South African Food

Collection by Dianne Esterhuizen

11 
Pins
 • 
21 
Followers
Dianne Esterhuizen
Sysagte skons…julle, this is to die for! Bruismeel, room, n blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse… South African Dishes, South African Recipes, Kos, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Bread Recipes, Appetiser Recipes, Cake Recipes

Sysagte skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie baie maklik en heerlik!!! **opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk

Absoluut verslawend ~ Ideal Melk Sjokolade-koek besluit self, koek of poeding Bestanddele Koek 375 ml Meel 250 ml Melk 250 ml Suiker 2 ml Sout 10 ml Bakpoeier 125 ml Olie 60 ml Kakao 125 ml Kookwat… No Bake Eclair Cake, No Bake Cake, Sweet Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Dessert Ideas, Drink Recipes, Yummy Recipes, No Bake Desserts

Ideal Melk Sjokolade-koek – Boerekos – Kook met Nostalgie

Absoluut verslawend ~ Ideal Melk Sjokolade-koek besluit self, koek of poeding Bestanddele Koek 375 ml Meel 250 ml Melk 250 ml Suiker 2 ml Sout 10 ml Bakpoeier 125 ml Olie 60 ml Kakao 125 ml Kookwat…

My go-to as ek mense kry. Saam n heerlike tamatie slaai , kan nie beter nie. Braai Recipes, Snack Recipes, Cooking Recipes, Snacks, What's Cooking, Veggie Recipes, Kos, Quiche Recipes, Tart Recipes

SARIE

My go-to as ek mense kry. Saam n heerlike tamatie slaai , kan nie beter nie.

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend. Kos, Buttermilk Rusks, Rusk Recipe, Ma Baker, All Bran, Breakfast Biscuits, South African Recipes, Muesli, Sweet Recipes

[Resep] Muesli-en-karringmelkbeskuit | Maroela Media

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend.

MAKLIKE MIELIEKOEKIES. Hierdie mieliekoekies is maklik en heerlik saam met braaivleis. Braai Recipes, Cooking Recipes, Seafood Recipes, Kos, Good Food, Yummy Food, South African Recipes, Light Recipes, Vegetable Dishes

MAKLIKE MIELIEKOEKIES - Food Lovers Recipes

MAKLIKE MIELIEKOEKIES. Hierdie mieliekoekies is maklik en heerlik saam met braaivleis.

We have elected to use Pink Lady apples in this salad, because they are sweet, firm, easy to grate or to slice into julienne strips and take longer to discolour. Do not overcook the beetroot, it must still feel just a little firm when pierced with a fork. Apple Salad Recipes, Vegan Recipes, Cooking Recipes, Cooking Ideas, South African Salad Recipes, Kos, Braai Salads, Granny's Recipe, Lactation Recipes

Ina Paarman | Beetroot and Apple Salad

We have elected to use Pink Lady apples in this salad, because they are sweet, firm, easy to grate or to slice into julienne strips and take longer to discolour. Do not overcook the beetroot, it must still feel just a little firm when pierced with a fork.

Search Results for “braai bygeregte warm” – Kreatiewe Kos Idees Braai Recipes, Cooking Recipes, Kos, Barbecue Side Dishes, Good Food, Yummy Food, Yummy Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes

Search Results for “braai bygeregte warm” – Kreatiewe Kos Idees

Warm bygereg v Braai