4 tot 6 mense bietjie olie 1,2 kg beesstert 2 uie, gekap 375 ml (1½ k) beesvleisaftreksel 250 ml (1 k) rooiwyn 45 ml (3 e) tamatiepasta 3 heel naeltjies 1 lourierblaar 5 ml (1 t) droë gemengde kruie 12 klein uitjies, geskil 4 selderystingels, grof gekap1. Verhit olie en braai beesstert bietjies-bietjies tot bruin en gaar. Skep uit en hou eenkant tot benodig. 2. Verhit nog olie indien nodig en soteer uie tot gaar. 3. Skep vleis terug in kastrol en voeg aftreksel, rooiwyn, tamatiepasta, naeltji...