Suid Afrikan Soet Resepte (Baked)

Collection by Christine

19 
Pins
  Tart Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Apple Tart Recipe, Milk Tart, Delicious Desserts, Yummy Food, South African Recipes, Sweet Tarts

Koffie Brandewyn tert

Ek het jare terug die resep gemaak.. Dit was n groot tert. Dit was heerlik maar ek kon nie weer die resep kry nie. Toe vra iemand vir n koffie karamel tert resep en siedaar. Ek het die brandwyn uitgelos Ek dink die resep kom uit die Keur tydskrif

Miljoenêrs Sjokolade Koek Bestanddele: 4 eiers 250 ml suiker . 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 65 ml kakao Knippie sout Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Pudding Recipes, Baking Ideas, Yummy Recipes, Kos, Ma Baker

Miljoenêrs Sjokolade Koek

Miljoenêrs Sjokolade Koek Bestanddele: 4 eiers 250 ml suiker... 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 65 ml kakao Knippie sout 125 ml kookwater 125 ml sonneblomolie 1 blik Ideal Melk 125 ml suiker 200 g heelneut sjokolade ± 60 ml melk Metode: Klits eiers en suiker tot lig en romerig. Sif droë bestandele en vou in eiermengsel. Meng olie en kookwater en roer by. Bak in ‘n gesmeerde ringkoekpan by 180’C vir 35 minute of tot gaar. Bring intussen Ideal Melk en suiker tot kookpunt. Keer koek uit pan en…

Gooey Ginger Dessert is as sticky and sweet as it looks ! Best served with ice-cream or whipped cream - enough for a crowd ! Hot Desserts, Pudding Desserts, Pudding Cake, Pudding Recipes, Dessert Recipes, Cake Recipes, French Desserts, Pizza Recipes, Yummy Recipes

Gooey Ginger Dessert

Gooey Ginger Dessert is as sticky and sweet as it looks ! Best served with ice-cream or whipped cream - enough for a crowd !