"God stuur ons nooit op klipperige paaie sonder die regte stapskoene nie." deur Anthea Art __[AntheaKlopper/FB] #Jesusmantras #Heartaches&Hardships

Scripture Verses, Bible Quotes, Scriptures, Qoutes, Afrikaanse Quotes, Positive Thoughts, Christian Quotes, Happy Birthday, Trust God

Afrikaanse Quotes, Christian Quotes, Bible Quotes, Scripture Verses, Scriptures, Qoutes, Prayers, Faith, Book

Ek dink so baie asn julle vandag. Die seer en verlange sal altyd daar eees,maar gelukkiv did mooi heriineringe.

Afrikaanse Quotes, Friendship, Lisa, Bible, Stone, Biblia, Books Of Bible, The Bible

Op ons laagste is God ons Hoop. Wanneer alles donker is, is God ons Lig. Wanneer ons swak is, is God ons Anker. Wanneer ons hartseer is, is God ons Vertrooster. GOD IS ALLES WAT ONS NODIG HET!

Here, ek besef vanoggend net weer ek kan en wil nie hierdie pad alleen stap nie. Daar is ente waar ek alleen voel en dan is daar weer dele waar ek verswelg word deur almal om my. Ek sukkel om balans te vind. Loop asseblief saam met my en help my rustig word wanneer vrees my oorval.

Pinterest
Search