Maretha de Villiers

Maretha de Villiers

Maretha de Villiers
More ideas from Maretha de
Lekkerste Koffiekoek

Lekkerste Koffiekoek

Gebakte Bar-One kaaskoek

Gebakte Bar-One kaaskoek

Crochet (amigurumi) sheep toy - free amigurumi pattern // Horgolt (amigurumi) bárány - ingyenes horgolásminta // Mindy - craft tutorial collection // #crafts #DIY #craftTutorial #tutorial

Klits 1 blikkie koue Idealmelk [in yskas oornag] styf. Voeg 1 blik kondensmelk by en ook 1 blikkie, 290 gr, dessert room. Klits goed deur en voeg dan 160 ml Nesquick by [enige geur] en ook knippie sout, Klits baie goed. Gooi oor in plastiekbak en plaas 45 minute in vrieskas. Klits weer goed deur

Lady Anne's Cottage: Rickrack Rainbow Baby Blanket Crochet Pattern...

Wat ’n bederfie is dié nou nie? Maak hierdie dadel-vrugte-en-neute-balletjies as happies of nagereg!

ongeveer 48 koekies Bestanddele 1 l (4 x 250 ml) suiker 187 ml (3/4 k) melk 125 g (½ blok) botter 250 g (1 pakkie) dadels, fyn gekap 250 ml (1 k) klapper 60 ml (4 e) gouestroop knypie sout 5 ml (1 t) vanielje 1 eier 625 ml (2½ k) pofrys (Rice Krispies) 500 ml (2 k) ekstra klapper Metode 1. Plaas suiker, melk, botter en dadels in kastrol. Verhit tot kookpunt en roer gereeld. 2. Laat 10 min. kook. Roer dikwels. 3. Roer klapper, gouestroop, sout en vanielje by. Laat nog 5 min kook. 4. Verwy...

Meng vlg bestandele saam:   1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak.  Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie.  Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Savoury muffins are a great way to start the day, or to nibble on when hunger pangs strike. Have these Cheese and Bacon Muffins on standby for a mid-morning snack.