Terte

Collection by Elize De Villiers

11 
Pins
Elize De Villiers
– Radio Namakwaland – Die beste in die weste. Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Curry Recipes, Drink Recipes, Recipies

Kondensmelk-Suurlemoen Tert

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

 Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Yummy Recipes, Guava Recipes, Oven Recipes, Pudding Recipes, Quick Recipes
Sweet RecipesBaking RecipesYummy RecipesPudding Recipes

Grenadellatert met vyf bestanddele

Uit Landbou Weekblad! Grenadella Tert 2 x 48 g pakkies grenadellajellie 250 ml kookwater 1 x 410 g blik yskoue, ingedampte melk 1 x 115 g blik grenadellapulp 1 x 200 g Tennisbeskuitjies Maak jellie met kookwater aan - laat staan tot kamertemperatuur is. Die jellie moet begin dik word, maar nie stol nie. Klits ingedampte melk tot styf. Voeg jellie by en klits goed saam. Voeg pulp by en klits weer. Pak beskuitjies in groot tertbord. Skep tertvulsel op beskuitjies. Smeer gelyk. Verkoel tot…

– Radio Namakwaland – Die beste in die weste. Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Curry Recipes, Drink Recipes, Recipies

Kondensmelk-Suurlemoen Tert

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

Delicious and decadent Marshmallow Fridge Tart. Eat this with a sense of humour! Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Kid Desserts, Cheesecake Desserts, Yummy Treats, Delicious Desserts, Yummy Food, Kos
Sweet RecipesCheesecake Desserts

Marshmallow fridge tart - Simply Delicious

·
7 reviews
·
20 minutes
·

A delicious, whimsical dessert from the 80's. Marshmallows, cherries and tennis biscuits all enrobed in a cheesecake-like cream.

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling. Angle Food Cake Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Cooking Recipes, Eggless Recipes, Blueberry Recipes, Cheesecake Recipes, Cooking Ideas, Bread Recipes
Sweet RecipesCooking RecipesCooking IdeasBread Recipes

Vyf vinnige yskasterte

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.

Ek is al een in die huis wat kaaskoek eet ...daarom maak ek hierdie een want ek vries hom en hy hou my laaaank ---KAASKOEK ----1 blik kondensmelk----250g plain cottage cheese---125ml suurlemoensap----meng alles saam stol in yskas +_ 1 uur ---pak in n houer een laag tennis beskuitjies-- smeer vulsel oor pak weer en smeer weer eindig met laag tennis beskuitjies ---vries en sny as jy benodig ---vrek lekker Light Recipes, My Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Weird Food, Sweet Tarts, Great Desserts

Ek is al een in die huis wat kaaskoek eet ...daarom maak ek hierdie een want ek vries hom en hy hou my laaaank ---KAASKOEK ----1 blik kondensmelk----250g plain cottage cheese---125ml suurlemoensap----meng alles saam stol in yskas +_ 1 uur ---pak in n houer een laag tennis beskuitjies-- smeer vulsel oor pak weer en smeer weer eindig met laag tennis beskuitjies ---vries en sny as jy benodig ---vrek lekker

This recipe for Turkish Delight Cheesecake is super simple, super quick and the perfect sweet treat Ingredients Crust: 11 tennis biscuits, crushed 3 T ml) butter, melted Cheesecake: ¾ […] Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Recipies, Family Recipes, Cheesecake Mix, Cheesecake Recipes

Turkish Delight Cheesecake recipe

Turkish Delight Cheesecake

Lewer 1 groot tert Bereiding: minute Gaarmaaktyd: minute Staantyd: 30 minute KORS 250 g. Dutch Recipes, Apple Pie Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Kos, Sweet Pie, Sweet Tarts
Apple Pie RecipesSweet RecipesBaking RecipesSweet Tarts

Belgiese appeltert

Almal sal elke krummel van hierdie maklike tert geniet.

Two packs of lady fingers 2 tins of caramel 1 big tub of Ultramel custard 2 tubs of whipping cream ( 6 bananas Method In a large bowl with a flat surface place your lady fingers neatly next to each other until all the surface of the bowl is covered Cold Desserts, Easy Desserts, Delicious Desserts, Dessert Recipes, Yummy Food, Indian Desserts, Dessert Ideas, Milk Recipes, Tart Recipes
Cold DessertsIndian Desserts

BANANA CARAMEL CUSTARD PUDDING - Food Lovers Recipes

Two packs of lady fingers 2 tins of caramel 1 big tub of Ultramel custard 2 tubs of whipping cream ( 500ml) 6 bananas Method In a large bowl with a flat surface place your lady fingers neatly next to each other until all the surface of the bowl is covered , now pour […]

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: SANEL SE APPELTERT Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Quiche Tart Recipe, South African Recipes, Ethnic Recipes, African Cake, Good Food

SANEL SE APPELTERT

APPELTERT http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/sanel-se-appeltert.html 250ml Suiker 3 Eetlepels botter 3 Eiers Knippe Sout 250ml Meel 75ml melk 1 teelepel Bakpoeier 1 Blik appels Sous 200ml Suiker 3 Eetlepels Botter 1 teelepel Vanilla 125ml Melk 1 Blikkie Ideal Melk Sif suiker + meng met botter. Meng dan een vir een eier by. Sif meel, bakpoeier en sout en gooi by en meng dan melk ook in. Spray jou bak en skep dan poeding in. Pak appels dan bo op. Bak poeding vir so…