Afrikaners is Plesierig

Collection by Desiree Fiess • Last updated 12 weeks ago

43 
Pins
 • 
45 
Followers

My language a beautiful language

Desiree Fiess
Totsiens, tot volgende jaar

Totsiens, tot volgende jaar - Voelgoed

“Ek is so OOR hierdie jaar. Hierdie jaar moet nou tot ’n einde kom. Ek kan doen met ’n nuwe begin, ’n nuwe jaar.” Die woorde op almal se lippe. Die jaar is op sy einde en almal hunker na ’n vars, nuwe begin. Al is dit net ’n nuwe datum, ’n nuwe jaar… My …

Waar jou hart is, daar is jou huis …

Waar jou hart is, daar is jou huis ... - Voelgoed

Net voor tien, Vrydag oggend, lui my voordeur klokkie. Vyf minute later is daar ‘n span werkers in my huis. Sonder om veel te se, gryp elkeen ‘n boks, bubble wrap en begin alles insig toedraai en verpak … Vinnig, gryp ek twee koffiebekers en steek dit in my yskas weg. Ek sug van verligting, …

Die Taal van Liefde

Die Taal van Liefde - Voelgoed

“Meine Kleine” die 79 jarige kort tannetjie steek haar armpies uit en sit haar hande op my wange. Haar ogies glinster terwyl sy vriendelik verder iets in Duits babbel. Ek verstaan nie ‘n woord wat sy se nie en kyk sprakeloos na Richard om te help vertaal. Binne haar huisie wat kompleet soos Heidi s’n …

Looking for Ecommerce Website Design Company in Dubai? As a leading Ecommerce Website Development Company in Dubai we not only develop eCommerce websites, but also convert visitors into buyers.

Die einde van seisoen uitverkoping - Voelgoed

Daar is min dinge wat enige vrou so opgewonde maak soos ’n 75% afslag teken op die venster van ’n winkel. Ewe skielik dink jy nie twee maal om daardie rokkie of paar skoene wat jy so lankal begeer in die mandjie te gooi nie… Die winkeltrollie se wiele sing net so hard soos jou …

💥A Special Thanks.💥 I appreciate the shares from my closet.

Geluk, die nuwe rykdom - Voelgoed

Geluk is die nuwe rykdom, innerlike vrede – die nuwe sukses, gesondheid – die nuwe voorspoed en om goedhartig te wees is net “cool”. Ons lewe in n wereld waar daar net positiwiteit geproklameer word. Jy mag nie loop en kla nie, huil is n teken van swakheid en bewaar jou siel as jy val …

Die Ski-Skooltjie Skiing, Beautiful, Ski

Die Ski-Skooltjie - Voelgoed

“Gaan tannie nie ski-skooltjie toe nie?” Hoor ek die klein snip agter my sê, toe sy woerts-warts langs my, voor my, agter my verby geski kom. “Ek gaaaaan” kom die woorde huiwerend uit my droog-van-banggeit mond uit. “Tannie, jy sukkel maar lekker, hoekom lyk jy so bang…” Ons is so waar almal kreature van gewoontes. …

Wat is regtig belangrik?

Wat is regtig belangrik? - Voelgoed

Voordat ek begin blogs skryf het, het ek vir my man, Richard, liefdesjoernale begin skryf. Voordat ek die liefdesbriewe geskryf het, het ek vir God briewe begin skryf. Jy sien alles het begin by my liefde vir God. Alles in die lewe het ‘n hiërargie. Dit is die punt waar ons begin en alles in …

Years & Years – Desire Gryffin Remix (We Are Your Friends soundtrack) Motivational Words, Inspirational Quotes, Love Only, The Best Is Yet To Come, Perfection Quotes, Happy Weekend, Creative Writing, Travel Quotes, Soundtrack

Droom jy nog? - Voelgoed

Pablo Picasso het hierdie wyse woorde gespreek. “Alle kinders is met n kunstalent gebore, die probleem is, om daardie talent te behou as n volwassene.” Dieselfde is van toepassing op drome. Kinders het die vermoee om groot te droom en maak geen geheim van hul drome vir die toekoms nie. Hulle spreek dit, speel dit, …

Kathmandu is your online outdoor and camping store, shop online now and choose from our wide range of Outdoor Supplies, Clothing & Equipment for Camping, Hiking & much more at Kathmandu. Reiki, Body Weight Scale, Tide Pods, Outdoor Supplies, Camping Store, Travel Wear, Digital Scale, Time Out, Brand Names

Waar ʼn wil is, is ʼn weg... - Voelgoed

Toe my ma my vir die derde maal skakel, antwoord ek eers my telefoon… “Ek is jammer Mamma, ek ignoreer jou nie, ek is net bang ek sê iets onvanpas in my toestand van woede en teleurstelling. Woorde is iets wat mens nooit kan terug neem nie.” Die Bybel sê ‘word kwaad maar moenie sondig …

Belofte van somer… Lily Pulitzer, Van, Beautiful, Dresses, Fashion, Gowns, Moda, Fashion Styles, Vans

Belofte van somer... - Voelgoed

Die koue roomys smelt in my mond en laat ‘n soet smaak van aarbeie na. Die gras is lowergroen en voel soos ‘n sagte kombers onder my. Dit is somer in Europa… Dit is moeilik om te dink dat slegs 24 uur gelede ek nog in ‘n koue Pretoria was, met my hande voor die …

Staan op en oorwin die reus

Staan op en oorwin die reus - Voelgoed

Ek dink ‘n paar Israeliete het na Goliat gekyk en gebid dat God die aarde sou oopmaak om hom in te sluk of dat hy morsdood moes neerslaan. Maar Goliat het uittartend gebly staan. Hoeveel maal kyk ons nie na ons omstandighede en wens dit kan net met die swaai van ‘n towerstaffie of ‘n …

As an INFJ, there are times when you doubt yourself and wonder what you have to offer the world. So, let's explore some strengths of the INFJ personality. Buenos Dias Quotes, Life Lyrics, Infj Personality, Beyond Words, Social Anxiety, New York, Daily Devotional, How To Be Outgoing, Paris

Engele - Voelgoed

Toe ‘n hartseer Maria by Jesus se graf gestaan het, het ‘n engel aan haar verskyn. Toe Hagar met Ismael in die woestyn geswerf het, het ‘n engel tot haar hulp gekom… “Mevrou, mevrou ek dink jy het jou bankkaart vergeet”, hoor ek iemand agter my sê. Toe ek omdraai, sien ek die sekuriteitsbeampte, uitasem …

Treasured Celebrations offers full service party and event planning. Let us take the stress out of planning and executing of your event, while you relax and make memories with your family!

Skuldige Plesiertjies... - Voelgoed

Daardie ietsie waarna ons soms so smag… Net ‘n bietjie tyd vir jouself, daardie groot blok sjokolade wat in die kas lê en loer, ure in ‘n warm skuimbad lê. ‘n Hele dag voor ‘n vierkantige skerm met een episode na die ander van jou gunsteling “series” lê en kyk… So ruk gelede was ek …