resepte

Collection by Desiree Burger

21 
Pins
'n Heerlike bygereg vir enige hoofmaaltyd of selfs vir 'n braai. Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Desserts, Pumpkin Recipes

Pampoentert

'n Heerlike bygereg vir enige hoofmaaltyd of selfs vir 'n braai. Vries ook hierdie tert gerus – dit vries baie goed.

  Baked Meatball Recipe, Meatball Recipes, Fish Recipes, Meat Recipes, Appetizer Recipes, Baking Recipes, Snack Recipes, South African Dishes, South African Recipes

VINNIGE VRYDAG VIS -alles in een bak - Marinda Kook

By ons was Vrydae altyd visdae. Ek het stokvis (hake) vir die gereg gebruik maar jy kan enige ferm witvis gebruik. En ja, ek het n soppoeier gebruik. ( die kossnobs gril mos vir soppoeier). Die geheim van die gereg Continue reading VINNIGE VRYDAG VIS -alles in een bak→

  Chicke Recipes, Easy Chicken Recipes, Meat Recipes, Snack Recipes, Cooking Recipes, Chicken Hotpot, Cream Of Mushroom Chicken, Cooking Eggplant, South African Recipes

DONDERDG SE LIP-AFLEK VINNIGE HOENDER - Marinda Kook

Daar kom daardie dae dat jy net vinnig wil kos maak. Die dae wat jy min skottelgoed wil he. Vandag is so n dag. Ek maak die hoender wat my ma altyd vir ons gemaak het Hier kom n pakkie Continue reading DONDERDG SE LIP-AFLEK VINNIGE HOENDER→

Blits pudding Oond 180 gr C. Maak die deeg in die bak aan waarin jy die poeding gaan bak, bak moet omtrent inhouds mate van 2 L hê. Meng 1 E sagte margarine, 1 k appelkoos konfyt, 1 t koeksoda, 6 E hoogvol bruis. Tart Recipes, Pudding Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Dessert Ideas, Easy Desserts, South African Desserts, South African Recipes

Blits Poeding

Oond 180 gr C. Maak die deeg in die bak aan waarin jy die poeding gaan bak, bak moet omtrent inhouds mate van 2 L hê. Meng 1 E sagte margarine, 1 k appelkoos konfyt, 1 t koeksoda, 6 E hoogvol bruis…