Pinterest • The world’s catalogue of ideas

Xhosa-vroue en kinders voor hul tradisionele hutte in 'n klein Xhosa-nedersetting op die platteland

pin 1

'n Dekoratiewe posseelreeks wat verskillende aspekte van Xhosa-kultuur uitbeeld

Tradisioneel wentel die gemeenskapslewe van die Xhosa om hul beeste

Jong Xhosa-meisies gaan ook tydens puberteit deur 'n inisiasie, waartydens hulle onder meer deur ouer vroue onderrig word in die tradisies en kultuur van die stam

In tradisionele Xhosa-statte word daar kommunaal kos gemaak in 'n 'buite'-kombuis.

'n Xhosa-man woon 'n troue in tradisionele klere by. Meisies word van jongs af geleer hoe om hulle te gedra wanneer hulle uiteindelik trou. Respek vir die man en sy familie is 'n belangrike aspek hiervan.

Vier generasies van Xhosa-vroue in tradisionele klere, met ingewikkelde kralewerk-versierings