kos

Collection by Denize

8 
Pins
Konfyttertjies

Konfyttertjies

Dis makliker as wat jy dink om hierdie tertjies te maak.

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies | Boerekos – Kook met Nostalgie

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…

Gebakte poeding

Gebakte Poeding (Aangepaste malvapoeding)

Anna se Gebakte Poeding Rencia Odendaal Pretorius Gebruik bak 20cm x 20cm Bestandele: 1 eier 125ml suiker 250ml meel 5ml bakpoeier 5ml koeksoda 30ml asyn 2 eetl appelkooskonfyt 1 kop melk Sout Meto…

Konfyttertjies - pasteizinhos doces (assados)

Konfyttertjies

Dis makliker as wat jy dink om hierdie tertjies te maak.

no yeast broodjies
Yeast RollsBread RollsBiscuit Cinnamon RollsSticky BunsNo Cook Meals